Searching for "" in "News"

 

Successful arrest for house breaking

News: 24 October 2014 By Mariska Ehlers

An arrest was made last Friday morning when a burglar entered the home of an Onverwacht resident. The owner of the house was on his way to work when he noticed the suspect who was armed with a knife entering the garage.

Guarding residents’ interests

News: 24 October 2014 By Helena Raats

With the influx of new business and mining opportunities in and around the Mokopane area, several community groups decided to merge into one strong organisation to ensure that the benefits of these investments reach ground level.

Roodt seuntjie sterk aan

News: 24 October 2014 By Martie Le Grange

Die twintig-maande-oue Martin Roodt van Mokopane wat op 11 Oktober sy gesin in ’n tragiese motorongeluk verloor het (“Net seuntjie oorleef ongeluk”, 17 Oktober), is uit die hospitaal ontslaan en sterk tans goed aan.

Man hijacked and murdered

News: 17 October 2014 By Mariska Ehlers

The body of a man was found on the roadside in some bushes near the D’Nyala game reserve near Lephalale on Tuesday morning at about 07:00.

Net seuntjie oorleef ongeluk

News: 16 October 2014 By Martie Le Grange

‘n Twintig-maande-oue seuntjie, Martin Roodt van Mokopane, is besig om in die George Mukari Hospitaal in Ga-Rankuwa aan te sterk na hy ‘n motorongeluk oorleef het waarin sy ouers en vyf-jarige sussie Saterdagmiddag dood is.

Helping the needy in Mahwelereng

News: 16 October 2014 By Itumeleng Lekganyane

In an ideal world all children would be able to enjoy a safe, happy and healthy childhood. However, for some children this is an elusive dream

Waentjie tref voetganger

News: 16 October 2014 By Martie Le Grange

Volgens ooggetuies het 'n sleepwaentjie Woensdagmiddag van ‘n voertuig in Dudu Madisha rylaan losgehaak en ‘n voetganger op die sypaadjie getref. Hier laai noodwerkers die beseerde voetganger in die ambulans gelaai.

Minister gee boere kans om te praat

News: 16 October 2014 By Mariska Ehlers

Minister Collin Chabane van die departement van dienslewering en administrasie het tydens sy besoek aan Lephalale verlede Vrydag saam met boere van die omgewing om ‘n tafel gesit en ge praat oor die kwessies waarmee hulle worstel.

Community must join hands

News: 16 October 2014

The Neighbourhood Watch in Onverwacht said non-residents who claim to be registered with the neighbourhood watch are creating controversy in the area by taking the law into their own hands.

Goeie ondersteuning vir Rooi Oktober

News: 16 October 2014 By Mariska Ehlers

Sowat 40 voertuie het verlede Vrydag oorkant die begraafplaas in Onverwacht bymekaargekom om aan die jaarlikse optog teen plaasmoorde deel te neem.

Complaint laid against municipality

News: 16 October 2014 By Mariska Ehlers

The DA lodged a complaint with the green scorpions regarding the Lephalale municipality’s contravention of various environmental and water laws by pumping raw sewerage into the veld close to a residential area in Onverwacht.

Bosveld prinsesse is wenners

News: 16 October 2014 By NoordNuus reporter

Malinda du Plessis en Cherise Mans van Lephalale het vanaf 10-13 Oktober deelgeneem aan die ‘Mini Miss Republic of South Africa’ kompetisie wat aangebied is by ATKV Buffelspoort vakansieoord.

Mej. SA Skole sussies doen hul deel

News: 16 October 2014 By NoordNuus reporter

Twee sussies van Lephalale is gekies as nasionale finaliste vir die Mej. SA Skole (Miss SA School) kompetisie. Links of die foto is Charlize du Plessis (10) wat Laerskool Bosveld ondersteun en regs is Malinda du Plessis (16) van Hoërskool Ellisras.

Van toeka tot nou... Mokopane

News: 16 October 2014 By Martie Le Grange

Noordelike Nuus het in die dorp se argiewe gaan delf om meer te leer oor Mokopane se ontstaan en ontwikkeling. In ’n reeks artikels gaan ons aan lesers ’n kort oorsig gee oor die destydse Potgietersrus en sy geskiedenis wat oor ’n tydperk van 160 jaar ontvou. Bron: Eeufees Album (Arend Dieperink Museum).

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube