Searching for "" in "News"

 

Locals take action in Marapong

News: 06 October 2014

Unrest broke out last Thursday between members of the Lephalale Local Taxi Association (LTA) and the newly-formed metered taxi group, Maxi Taxi.

Lephalale man skiet vermeende inbreker dood

News: 06 October 2014 By Jasper Raats

‘n Zimbabwiër, Ernest Chauke (23), is noodlottig gewond toe hy in die oggendure van Saterdag deur die venster van Jan Eckard (53) se huis buite Lephalale probeer klim het.

Political unrest continues in Mokopane

News: 06 October 2014 By Helena Raats

Political tension continued to mount as two factions of the ANC protested against each other at the Mogalakwena Municipal offices in Mokopane last Friday.  

Mokopane winkelbestuurder doodgeskiet in roof

News: 06 October 2014 By Martie Le Grange

Die lewe van Benjamin Malatjie, die 37-jarige bestuurder van Furnmart in Mokopane het tragies geëindig toe ’n gewapende rower hom Woensdagoggend tydens ‘n gewapende rooftog in die bors geskiet het.

Susters smee hegte band in tehuis

News: 06 October 2014 By Martie Le Grange

‘n Hegte band is gesmee tussen vier susters na hulle op hul oudag onder een dak herenig is.
Dollie, Frieda, Minnie en Ina wie se nooiensvan Du Preez is, sê  hulle is dolgelukkig en voel baie bevoorreg om saam as susters hulleself by die Piet Potgieter Ouetehuis op die dorp te ves

Radiologists specialising in mammography in Mokopane

News: 06 October 2014 By NoordNuus reporter

Northern News discovered Mokopane’s own Radiologist specialising in Mammography.
Dr Kulsum Jhetam has over 10 years of experience in Breast Imaging, and is located centrally at 124 Thabo Mbeki Drive.

How to use your quad safely

News: 06 October 2014

The Bushveld is known for its quad bike enthusiasts – using every opportunity to play on all kinds of terrains. As the popularity of these four-wheelers continues to grow, concern is mounting over the lack of safety measures implemented.

On their way to study in Cuba

News: 06 October 2014 By NoordNuus reporter

Five learners from different villages in the Lephalale area have been awarded the Fidel Castro-Nelson Mandela medical scholarship and will soon be on their way to study medicine in Cuba.

Hospitality students awarded

News: 06 October 2014 By NoordNuus reporter

The South African Chefs Association together with the National Depart of Tourism held a graduation ceremony on the 22nd of September 2014, at The Park Hotel in Mokopane.

Bees word stuk-stuk gevind

News: 25 September 2014

Die Lephalale veediefstal eenheid het verlede week op ‘n grusame fonds afgekom toe hulle gereageer het op ‘n wenk dat daar vleis in sinkhuise in Marapong weggesteek is.

Jongman sterf in ongeluk

News: 25 September 2014 By Mariska Ehlers

Gideon Prinsloo (22), beter bekend as Giepie, van Lephalale is Saterdag dood in ‘n motorfietsongeluk ná die jaarlikse Steenbokpan vierwiel pretrit.

Buurtwag begrawe misdaad

News: 25 September 2014 By Mariska Ehlers

‘n “Stoet” van meer as 90 voertuie het onlangs deur die strate van Onverwacht in Lephalale gery ter ondersteuning van die plaaslike buurtwag se optog teen misdaad.

Rowers plunder oordag

News: 25 September 2014 By Mariska Ehlers

Michelle Green, wat aan ‘n rolstoel gekluister is, en haar huiswerker is verlede Donderdagoggend deur drie rowers oorval en vasgebind terwyl haar huis in Hermanstraat, Lephalale, geplunder is. “’n Mens voel so simpel en hulpeloos terwyl so iets gebeur,” het sy aan Noordelike Nuus gesê.

Klem op gemeenskapspolisiëring meer nodig - AfriForum

News: 25 September 2014

Groter klem op gemeenskapspolisiëring én die bemagtiging van gemeenskappe is nodig. Dít is AfriForum se gevolgtrekking na die vrystelling van die misdaadstatistiek vir 2013/2014 wat onder meer toon dat 47 Suid-Afrikaners na raming elke dag vermoor word.

A safe haven for Mokopane orphans

News: 25 September 2014 By Martie Le Grange

The number of children abandoned by their parents and living as orphans in Mokopane was of such  concern to Mary-Jane Machoga, project coordinator of the Aletuke Community Care Centre, that she approached Anglo Platinum’s Mogalakwena Mine to help her provide a safe haven for these children.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube