Searching for "" in "News"

 

A matter of life and death...

News: 22 August 2014 By Martie Le Grange
A typical day in the life of an Advanced Life Support (ALS) paramedic involves much more than rushing to an accident scene and medically assisting injured people. Northern News reporter Martie Pretorius takes a look at what a day in the life of an ALS paramedic looks like.

Drie ruiters deur na SA’s

News: 22 August 2014 By NoordNuus reporter
Carli Liversage, Marnique Gadda en SW Liversage het vir Ellisras Hoërskool deelgeneem aan die Limpopo perdry finaal. Hulle het al drie Limpopo kleure verwerf en gaan in die Oktober vakansie deelneem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe.

Uithaler fees lok meer voete

News: 16 August 2014 By Martie Le Grange
“Die Potgietersrus Dienssentrum vir Bejaardes se grootste jaarlikse fondsinsamelingsprojek was ‘n reuse sukses en ons is trots om te kan sê dat vanjaar se Kierieklapper Kunstefees (KKKF) meer feesgangers as in 2013 gelok het.” Só het Estelle Hartzenberg, die KKKF voorsitter en die dienssentrum se bestuurder na afloop van die fees gesê. Hartzenberg sê die terugvoer wys dat die kunstenaars die hoogtepunt van die fees was. Die wyntuin, kinderspeeltuin asook die vergrote biertuin het ‘n groot bydrae gemaak tot die toename in feesgangers en die aangename atmosfeer. Hartzenberg het elkeen bedank wat ‘n bydrae tot die fees se sukses gelewer het. Definitiewe syfers van die opbrengste behoort eersdaags bekend te wees.

Three suspects arrested in Jonker murder case

News: 16 August 2014 By Valerie Cilliers
Three suspects appeared in the Lephalale Magistrates’ court on Wednesday in connection with the murder of Koos Jonker (79) on the farm, Leah, near Lephalale.

Community upset over Medupi graves

News: 16 August 2014 By Valerie Cilliers
Media reports indicating that the Medupi power plant has possibly been built on graves belonging to 14 families in Limpopo have sparked fears of more delays as family members accuse Eskom of not consulting them before the project started.

Municipal stakeholders welcomes court ruling

News: 16 August 2014 By Martie Le Grange
Despite the announcement on certain news channels last week Wednesday about the Mogalakwena Municipality being placed under administration, the Pretoria High Court ruled to the contrary on Thursday after the department of cooperative governance, human settlements, and traditional affairs (Coghsta’s) appeal against the order not to interfere in the municipality’s manners was dismissed. Mogalakwena Municipality remains not being under administration.

“Ek is jammer” – Ds Coenraad Strydom

News: 16 August 2014 By Valerie Cilliers

Ds Coenraad Strydom, ‘n voormalige predikant van die Nederduitsch Hervormde Kerk in Onverwacht, het hierdie week gereageer op die berig in die Sondagkoerant, Rapport, dat hy in Skotland gearresteer is nadat hy glo alkohol en sigarette (nikotien) aan ‘n minderjarige verskaf het.

Vrou verjaag inbrekers, vat spoor

News: 16 August 2014 By Valerie Cilliers
Nadat sy twee inbrekers Sondagoggend net na 04:00 uit haar slaapkamer verjaag het, het Katryn Barnard van Lephalale besluit om voortaan tussen 01:00 en 05:00 wakker te bly. “Ek wag vir hulle,” het sy Maandag aan Noordelike Nuus gesê. “Hulle gaan nie weer in my huis in kom nie.”

Top honours for Mokopane restaurant

News: 16 August 2014 By NoordNuus reporter
Maxi’s Mokopane has been honoured as the best Maxi’s restaurant in South Africa after it won the Maxi’s High 5 Success campaign. Johan and Adri Potgieter, the proud owners of Maxi’s Mokopane, saw their efforts awarded as they walked away as the overall campaign winners.

Bejaarde op plaas vermoor

News: 07 August 2014 By Valerie Cilliers
‘n Bejaarde man is Maandagoggend dood op ‘n plaas net buite Lephalale aangetref. Koos Jonker (79), ‘n loseerder op die plaas Leah op die Graaf Reinette pad, is vermoedelik Saterdagaand of vroeg Sondagoggend deur vyf mans in sy woonstel oorrompel en vermoor.

Perde karkasse is ‘n raaisel?

News: 07 August 2014 By NoordNuus reporter
Die Dierebeskermingsvereniging in Mokopane het verlede week berig ontvang van perde karkasse wat in ‘n veld langs O R Thambo-rylaan gevind is.

Naidoo ready to move on

News: 07 August 2014 By Valerie Cilliers
Feeling somewhat vindicated by the withdrawal of charges laid against him in April this year, Lephalale municipal manager, Bob Naidoo, says he is grateful for the experience he gained and the part he played in helping Lephalale grow into what one day will be a major energy hub in South Africa.

Robbers target Paradise

News: 07 August 2014 By Martie Le Grange
The police is investigating a charge of armed robbery after two armed men robbed Paradise Café in Ruiter avenue in Mokopane last Friday. They robbed the business of various items including cash.

Werkers loop deur onder plaasrowers

News: 07 August 2014 By Jasper Raats
Plaaswerkers van plase in die Chroommyn-omgewing naby Mokopane het verlede Donderdag kwaai deurgelop onder plaasrowers wat hulle op betaaldag van hul maandelikse lone kom beroof het.

Samwu looses battle

News: 07 August 2014 By NoordNuus reporter
The decision regarding the appointment of the Mogalakwena municipal manager (MM) was made last week in the Johannesburg Labour Court's North Gauteng Court where the South African Municipal Workers Union (SAMWU) in Limpopo has lost the case.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube