Searching for "" in "News"

 

Sakeman herstel slaggat op eie onkoste

News: 07 August 2014 By Martie Le Grange
Andy Goetsch, vise-voorsitter van die Mokopane Besigheidskamer, het onlangs vir Marcelle Maritz, uitvoerende komiteelid van die Demokratiese Alliansie, toestemming gevra om ‘n slaggat in ‘n Provinsiale pad in Mokopane te herstel. Goetsch het dit goedgedink om ‘n slaggat op sy eie onkoste te herstel wat vir langer as drie maande op die hoek van Thabo Mbeki- en Nelson Mandelarylaan vir motoriste ‘n knelpunt was. Maritz het hom hierin ondersteun en die gat is Maandagoggend getakel. Die munisipaliteit se hande was afgekap aangesien die betrokke pad voorheen die verantwoordelikheid van die Limpopo provinsiale department was. Maritz het hom bedank vir sy goedhartigheid. “Motoriste kan nou met gerustheid van dié pad gebruik maak” sê sy.

Nuwe gesig is ou bekende

News: 07 August 2014
Martie Pretorius het geen bekendstelling nodig in Mokopane nie. Sy dien al vir die afgelope ses jaar die plaaslike gemeenskap as joernalis en is ’n bekende gesig by amper elke funksie en gebeurtenis in die dorp.

Krugies is ysters op die rugbyveld

News: 07 August 2014 By Helena Raats
Sephiwe Tjale is verlede week tydens Laerskool Krugerpark se rugby prysuitdeling aangewys as die skool se rugbyspeler van die jaar vir 2014. Hy en Pieter Vorster is ook vereer vir die feit dat hulle plek gekry het in die Limpopo rugbyspan. Hierdie Krugies is aangewys as die beste spelers in hul span hierdie jaar vir hul onderskeie ouderdomsgroepe. Hulle is van links agter: Hanno Janse van Rensburg o/11, Quinton Viljoen 3de span, Wiehan van der Kolf 1ste span, (voor) Dyllan Brown o/9 en Michael de Beer o/10.

Rowers skiet op inwoners

News: 31 July 2014 By Valerie Cilliers
“My huis voel vir my vuil en geskaad,” so vertel ‘n getraumatiseerde, Karen de Kock, van Onverwacht wat vroeg Saterdagoggend in haar huis in Tsessebestraat beroof is. Haar seun, Barend (22), is byna raakgeskiet toe hy die rowers agterna wou sit.

Brand verwoes huis

News: 31 July 2014 By Valerie Cilliers
Sowat R800 000 se skade is verlede Vrydagmiddag aan ‘n huis in Onverwacht aangerig toe ‘n elektriese kortsluiting moontlik daartoe gelei het dat die huis afgebrand het. Die familie is dakloos gelaat aangesien hulle glo nie huiseinaarsversekering het nie.

Groenewald en trawante pleit onskuldig

News: 31 July 2014 By Jasper Raats
Martinus Groenewald, wat saam met drie ander mans daarvan beskuldig word dat hulle vragte beeste in Limpopo en Noordwes gesteel het, het verlede Vrydag saam met sy mede-beskuldigdes in die Mokopane Landdroshof onskuldig gepleit op alle aanklagte teen hulle.

Mogalakwena ANC calls on NEC for justice

News: 31 July 2014 By Helena Raats
Members of the Mogalakwena sub region have called on the ANC’s national executive committee (NEC) to look into alleged irregularities on both subregional and provincial level that led to the expulsion of 22 Mogalakwena councillors.

Lephalale's MM resigns

News: 31 July 2014 By Valerie Cilliers
Lephalale municipal manager (MM), Bob Naidoo, has resigned.

SAPS do their bit for the community

News: 31 July 2014 By Helena Raats
The Mokopane SAPS travelled with the Community Policing Forum, VEP and Youth Against Crime embarked on a cleaning campaign for 67 minutes on Mandela Day last month.

Limpopo te platsak vir grondeise

News: 31 July 2014 By Jasper Raats
Boere in Limpopo is geskok oor die provinsiale grondeisekommissaris, Thele Maphoto, se onthulling dat die departement van grondhervorming en landelike ontwikkeling in die provinsie platsak is en nie sy restitusie doelwitte vir die volgende jaar gaan bereik nie.

Appointments at Mogalakwena Municipality

News: 28 July 2014 By Helena Raats
While things are tense at the Mogalakwena Municipality following recent political events within the local ANC branches and Mogalakwena Residents Association, it seems it’s business as usual for the local council.

Buurtwag 1 – Inbreker 0

News: 28 July 2014 By Valerie Cilliers
‘n Man wat vermoedelik ‘n huis in Onverwacht wou beroof het Sondagoggend 03:30 sy rieme lelik styf geloop toe lede van die nuut-gestigte buurtwag ‘n burgerlike arrestasie op hom uitgevoer het.

Ietermagog op grens gekonfiskeer

News: 28 July 2014 By Valerie Cilliers
Vier mans is verlede Donderdagaand op die Groblersbrug grenspos in hegtenis geneem, toe dit aan die lig kom dat hulle ‘n Ietermagog oor die grens wou smokkel. Die sku skub-bedekte diertjies is uiters skaars en bedreig.

Polisie prioritiseer plaasmoorde

News: 28 July 2014 By NoordNuus reporter
Die minister van polisie Nkosinathi Nhleko het Maandag tydens ‘n parlementêre polisie begrotings debat gesê die regering gaan plaasmoorde en aanvalle prioritiseer in sy geveg teen misdaad. Nhleko het gereageer op ‘n vraag van die Vryheidsfront plus se Dr. Pieter Groenewald waarin hy wou weet of die minister statistiek oor plaasmoorde in die parliament bekend sal maak en daarop sal reageer.

Great success at Destiny Week

News: 28 July 2014 By Adele Essakow
Smiles were all around last week when a special group of learners from various schools in the Mahwelereng and Mapela are-as were treated to a meal at Spur in Mokopane to complete their special Destiny Week training at the RET Centre on the corner of Geyser and Fourie streets.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube