Searching for "" in "News"

 

67 minutes at Thula Thula

News: 28 July 2014 By Adele Essakow
The Thula Thula Baba Baby House had a corporate tea to celebrate Mandela day on 18 July. The management used the opportunity to educate local businesses about the baby house and what it aims to achieve.

Plaaslike telers vaar goed by Bosveldfees

News: 28 July 2014 By Jasper Raats
Die Ellisras Bosveldfees Beesskou in Lephalale is een van die hoogtepunte op die Bosveldkalender vir Juliemaand, met stoettelers wat van oral oor kom om hul beeste te skou. Telers uit Noordelike Nuus se lesersgebied het hierdie jaar besonder goed gevaar en slegs enkele eersteplekke aan beeste van ander gebiede afgestaan.

Qashqai is ‘n wenner!

News: 28 July 2014 By Helena Raats
BB Auto Mokopane het verlede Saterdag die splinternuwe Nissan Qashqai bekendgestel aan die publiek. Hier is die verkoopspan voor een van die motors, hulle is Solomon Makama, Lourie Nelson, Phillip Kempen, Abby Shilubane, Louis Kempen en Brendon Goss. Die eerste Qashqai is deur Louis Kempen verkoop aan Arrie Mans (foto).

Tragiese ongeluk eis dogter (13)

News: 28 July 2014 By Helena Raats
“Dit was deur en deur ‘n ongeluk,” so sê Hermanus Potgieter, ’n familielid van Doreen Heslop (13) wie se tragiese dood die Mokopane gemeenskap die week geruk het.

Loud music irks residents

News: 18 July 2014 By Valerie Cilliers
With an old age home and several residential properties within a stone’s throw from the Hippo Tavern in Onverwacht, the liquor promotion event held there last Saturday evening and Sunday morning did not sit well with residents.

In die sop oor Facebook

News: 18 July 2014 By Valerie Cilliers
Dink twee keer voor jy tik en jou opinies en vuil wasgoed op die sosiale media netwerke loslaat... ‘n Herrie het op die laaste dag van die Bosveldfees losgebars rondom ‘n Facebook-inskrywing waarin ‘n inwoner van Lephalale herhaaldelik die gehate k-woord gebruik en nie-blanke mense as gemors uitgekryt het. Sy kommentaar het binne minute soos ‘n veldbrand versprei en is op nuusblaaie gedeel tot ontsteltenis van die gemeenskap.

Hospital launches cleanup campaign

News: 18 July 2014 By NoordNuus reporter
Ellisras Hospital in partnership with the Lephalale Municipality recently initiated the Letsema clean-up campaign recently with the aim to create a clean and healthy environment for patients and visitors to the hospital.

Municipal warfare continues

News: 18 July 2014 By Helena Raats
Last Sunday, the ANC expelled 22 of its councilors from the Mogalakwena Municipality in Mokopane following reports that these councilors attended a council meeting with opposition parties in April where discussions regarding the removal of the mayor and members of the executive committee were held.

Uiteindelik ‘n plan met vuil poshokkies

News: 18 July 2014 By Valerie Cilliers
‘n Petisie vir skoner poshokkies by die poskantoor in Onverwacht het moontlik die deurslag gegee in ‘n besluit om die Poskantoor-gronde te omhein. Inwoners sal voortaan net gedurende besigheidsure (07:00 - 17:30) toegang tot hul poshokkies hê. Die stap is geneem omdat verskeie bosslapers die afgelope paar maande daar slaap en onhigiëniese toestande inwoners rooi laat sien het. Die petisie is deur sowat 150 inwoners en posbus huurders geteken en is deur DA raadslid, Sybil Nieuwoudt, aan die bestuurder van die Onverwacht Poskantoor, Laurna Kekana, oorhandig.

Heerlike potjies by hierdie jaar se fees

News: 16 July 2014 By NoordNuus reporter
Tien spanne het hierdie jaar ingeskryf vir die Bosvledfees potjieskoskompetisie. Een van die sewe plaaslike spanne wat goed gevaar het was die span van Drimac wat die Hoofpot kompetisie gewen het. Algehele wenners was die Rooi span bestaande uit: Andries de Klerk, Manda de Klerk en Adelle Johnstone. Die Drimac span was Hendrik van der Mark, Dirk Botha, Jansen van Nieuwenhuizen en Kobus van der Watt.

Mooiste blom en bul gekroon

News: 16 July 2014 By NoordNuus reporter
Die bekkige blommetjies en bulletjies wat hierdie jaar aan die Bosveldfees kompetisie in Lephalale deelgeneem het, het vele harte gesteel.

Great ideas for Mandela Day?

News: 10 July 2014 By NoordNuus reporter
Mandela Day, also known as Nelson Mandela International Day, will be held on July 18 and aims to inspire individuals to take action to help change the world for the better.

‘Remove taxi hooligans!’

News: 10 July 2014 By Jasper Raats
On Tuesday community members and taxi operators in Mokopane marched from Mahwelereng to Mokopane police station where they presented a memorandum detailing their grievances against a fellow taxi operator and driver who they allege “ignores the code of taxi drivers” and thereby endangers the lives of other drivers and passengers.

Mayor calls for stadium to be renamed

News: 10 July 2014 By NoordNuus reporter
“It is very sad to loose a selfless leader like Madimetja Piet Pale who stood and campaigned against corruption in the municipality,” Mogalakwena Mayor, Malose Mabuela told mourners at Pale’s memorial service at the Mahwelereng stadium last week.

Motorongeluk eis wildbemarker

News: 10 July 2014 By Valerie Cilliers
‘n Welbekende bemarker van Vleissentraal, Stefan Heystek (41), het vroeg Saterdagoggend op die Markenpad net buite Lephalale verongeluk.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube