Searching for "" in "News"

 

New college principal for Waterberg FET

News: 03 July 2014 By Helena Raats
Lizzy Selaelo Lekoloane believes in the power of education. As a dynamic woman with a solid background in education and a predisposition to FET colleges in general, Lekoloane believes in investing the future for SA’s youth.

Exxaro invests in teacher development

News: 03 July 2014 By Valerie Cilliers
Exxaro, in partnership with the Tsebo Network (TEN) and the department of education, hosted a teacher development programme at Mabalane Seleka Technical School in Onverwacht for teachers in the Lephalale, Palala North and Palala South regions last Friday.

Brandstigters maak amok

News: 03 July 2014 By Helena Raats
Johan de Beer van Schoemanstraat in Mokopane is brie-send nadat kwajongens vir die tweede keer in drie jaar sy palmbome Saterdagmiddag aan die brand gesteek het.

‘n Musiekkampioen met houding!

News: 03 July 2014 By Jasper Raats
Oom Fanie se grammofoontjie moet mens voor elke plaat weer opwen. En dit is so met die opwen wat ons tussen plate deur gesels kry. Hy speel vir my die Vier Transvalers. Dis tradisionele ou sakkie-sakkie boeremusiek wat mens laat verlang na ‘n plaasskuur met meel op die vloer en buite onder ‘n ou kameeldoringboom, ‘n skaap op die spit. Deur Jasper Raats.

Vlooimark skop goed af

News: 03 July 2014 By Helena Raats
“Vlooimarkte is ’n algemene verskynsel in die stede en dikwels ’n heerlike tydverdryf vir naweke,” vertel Madelein Hansen, die organiseerder van Mokopane se nuutste vlooimark in die Meat City parkeerarea.

Casa Feliz skenk R10 000 aan DBV met potjiekosdag

News: 03 July 2014 By Helena Raats
Sowat ’n maand gelede het Casa Feliz eienaars, Yolanda Beetge en Lizelle Ferreira, besluit dat hulle ook wil betrokke raak by die pogings om die Mokopane DBV van finansiële ondergang te red.

Ou manne kan rugby speel!

News: 03 July 2014 By Valerie Cilliers
Omtrent 30 “ou manne” het opgedaag vir hul wedstryd teen die jonges van die Mogol tweedespan Vrydagaand by die Mogolklub.

Stappers se nag van angs

News: 28 June 2014 By Valerie Cilliers
As ‘n mens voor die voet van ‘n 300m krans staan en jou waterbottel is so te sê leeg, dan skop jou oorlewingsdrang in en dryf die dors jou opwaarts met die hoop dat jou bene jou sal dra tot waar jy weer water kan kry. “Dit is dan dat jy begin bid,” so vertel Enrico Cloete van Lephalale wat verlede Saterdag op ‘n krans in die Wolkberg wildernis moes oornag voordat hy deur ‘n weermaghelikopter na veiligheid geneem is.

Wapen teen die kop skrik hom nie af nie

News: 28 June 2014 By Valerie Cilliers
Johanko Barnard het verlede Donderdag die groeiende misdaadprobleem in Onverwacht eerstehands beleef toe hy twee rowers helder oordag op heterdaad betrap het.

Medupi's air pollution could be deadly - report

News: 28 June 2014
When completed and fully operational with an output of 4 800 megawatts, Medupi Power Station in Lephalale will kill an average of 1.4 people a year. This is according to a 2006 report conducted by Airshed Planning Professionals on behalf of Eskom and released last week following a court application by an environmental rights organisation.

MEC’s power grab at Mogalakwena warded off

News: 28 June 2014 By Jasper Raats
“With the stroke of his pen, the MEC attempted ... to circumvent the carefully constructed network of constitutional and other statutory powers which led to the vesting in the municipal manager,” Justice NB Tuchten said in the Gauteng High Court when he ruled in favour of the Mogalakwena Municipality’s application to interdict the provincial government from taking over the running of the municipality. Tuchten said the power to intervene in the affairs of the municipality is “most intrusive.”

Kies self wie jou voertuig wegsleep

News: 28 June 2014 By Valerie Cilliers
Om in ‘n ongeluk betrokke te wees is erg genoeg - beserings, koste implikasie en versekering is maar net van die tameletjies wat na vore tree.

Bossie gholfspelers kraai koning

News: 28 June 2014 By NoordNuus reporter
Laerskool Bosveld Primary se gholfspan het op Vrydag, 20 Junie aan die kwalifiserende kompetisie deelgeneem vir die Ernie Els Suid-Afrikaanse laerskole kampioenskappe. Minstens ‘n tweede plek was nodig.

‘Snotsiekte nie wildboer se skuld nie’ - sê hof

News: 20 June 2014 By Valerie Cilliers
Die hoë hof in Pretoria het beslis dat ‘n wildboer van Lephalale, Schalk van Heerden, nie aanspreeklik is nadat ses beeste op ‘n buurplaas in 2010 aan snotsiekte dood is nie. Die eiser, Nico Oosthuizen - ‘n beesboer wat grond langs van Heerden huur - het die saak met koste verloor.

En die skuldige is?

News: 20 June 2014 By Valerie Cilliers
Dit bly ‘n raaisel. Wie het die muur by die Die Boskroeg net buite Lephalale omgery? Volgens die eienaar Jurgens van Rensburg, moes die insident na 00:30 Sondagoggend gebeur het. “Die laaste werker het gesluit en is 00:30 daar weg. Die muur het toe nog gestaan. Iemand moes ingery het, agtergekom het ons is toe en met die uitry teen die muur vasgery het.” Jurgens vertel dat niemand nog na vore gekom het om aanspreeklikheid te aanvaar nie. Hy het wel ‘n Toyota voertuig embleem op die toneel opgetel. Enige iemand met inligting kan Jurgens skakel by 072 409 0611.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube