Searching for "" in "News"

 

Oom Willy en Archimedes

News: 08 May 2014 By Alet van der Walt
Ek en Boeta sit en sweet met ‘n spul huiswerk toe Pa en Oom Willy hulle voete by die agterdeur skoonvee. Boeta lyk sommer ekstra vies want Ma het gaan kuier en nou sal ons seker moet koffie maak. Oom Willy kan mos nie ry voor iemand koffie gemaak het nie. Eintlik ry Oom Willy mos eers as sy vrou bel om te sê hy moet!

Latin Rhythm is alive in Mokopane

News: 08 May 2014 By Adele Essakow
The Mokopane Latin Rhythm Dance Academy hosted its first annual Limpopo Ballroom dance champion-ships on 3 May on behalf of the Independent Dance Association of South Africa (IDA). Dancers from across Limpopo were invited to participate. They we dressed to the nines, make-up and hair was expertly done and they were ready to be danced, twirled, and jived to test their steps, rhythm, skill and showmanship.

Groot debat by Bosveld

News: 08 May 2014 By Valerie Cilliers
Laerskool Bosveld Primary het Dinsdagaand geskiedenis gemaak deur hulle heel eerste debatkompetisie aan te bied. Die tema vir hierdie jaar se debat was die uitwerking van tegnologie op die jeug van vandag. Span Een onder leiding van Lizette Perrier het bestaan uit Nathalie Perrier, Anzelle Vermaak en Diehann Pretorius was die voorstanders wat gedebatteer het dat tegnologie ‘n positiewe uitwerking op die jeug het. Die teenstanders was Tacia van Wyk, Bianca Smith en Christian Young onderleiding van Collette du Plessis, wat op hulle beurt gesê het dat tegnologie ‘n negatiewe uitwerking op die jeug het. Na briljante debatvoering aan albei kante het die voorstanders van tegnologie met slegs een punt gewen. Bosveld kan beslis trots wees op hierdie debatteerders en ons glo dat daar nog baie by hierdie skool gedebatteer gaan word.

‘n Wêreld rekord vir Lephalale

News: 08 May 2014 By Jasper Raats
Lephalale kan dalk binnekort in die Guinness boek van wêreldrekords verskyn wanneer daar op 31 Mei gepoog gaan word om die meeste pakkies nie-bederfbare voedsel op een plek te versamel. Die projek is ten bate van die Helpende Hand Kupcakes se voe-dingskema waarin meer as 40 gesinne in Lephalale op ‘n maandelikse basis gehelp word.

Chrysalis Tutor Centre turns one

News: 08 May 2014 By Adele Essakow
As more parents prefer to turn to home schooling as they believe it to offer their children the best education opportunities in Limpopo, the concept has really taken off in Mokopane. The Chrysalis Tutor Centre is situated on a small farm just outside town and is run by the highly-qualified principal, Angelique Mostert. This location allows children to learn, have fun and be creative in a healthy environment.

DLU breek weer worsrekord

News: 08 May 2014 By Jasper Raats
Die Potgietersrus DLU het hierdie jaar weer sy wêreld worsrekord verbeter toe hy tydens die Windpompfees op Mookgophong ‘n enkele stuk boerewors van 1 557,15m op een slag op die roosters gepak en gebraai het. Daar was 55 DLU lede met hul gades betrokke by die wors pak en die braai daarvan. Meat City in Mokopane het die 1350kg vleis bewerk. Hulle het 45kg speserye en 27 bondels worsderms gebruik. Sewe mense het 12 ure aaneen gewerk om die wors gemaak te kry. Die braaier is gebou deur Wynand le Grange van Wysa Engineering.

Mamba pik slangvanger

News: 01 May 2014 By Valerie Cilliers
Henko van Rensburg was net 12 toe hy sy eerste giftige slang gevang het. Vandag, 10 jaar later, weet hy genoeg van slange vang om ‘n lewe daaruit te maak. Hy werk die afgelope paar jaar saam met Marius Koekemoer van Reptile Rescue in Lephalale om giftige slange by huise en boupersele in die dorp te vang vir die melk vir teengif. Met die jare se ondervinding ken hy die verskillende slange se gewoontes en weet hy hoe om elkeen in sy soort te benader. Maar verlede Donderdag het hy ook eerstehandse kennis gekry oor hoe dit voel as ‘n 2,4m swartmamba jou pik.

Who will enforce our bylaws?

News: 01 May 2014 By Valerie Cilliers
The policing of municipal bylaws in Lephalale remains a contentious issue as local police and the municipality keeps on passing the buck when it comes to enforcing bylaws related to issues such as urinating, drinking and gambling in public.

17 residensiële inbrake oor langnaweek

News: 01 May 2014 By Valerie Cilliers
Residensiële inbrake in die Lephalale omgewing het die afgelope jaar noemenswaardig toegeneem, so is die gemeenskap verlede Donderdag by die gemeenskaps-polisiëring vergadering meegedeel.

Elektronika hoog op inbrekers sy lys

News: 01 May 2014 By Jasper Raats
Besighede en woonhuise in Mokopane het die afgelope week erg deurgeloop onder die werksaamhede van ‘n groep inbrekers wat hulle op kontant en elektroniese toebehore toelê.

Another setback for Mashemaite

News: 01 May 2014 By Jasper Raats
A court application by Mogalakwena’s former mayor, Thlalefi Mashemaite (photo right) and his right-hand man, Sam Montane, to have their removal from the executive committee overturned failed when their application was struck from the roll and they were ordered to pay the municipality’s legal costs as well as their own last week.

Hospital makes community proud

News: 01 May 2014 By Valerie Cilliers
The MediClinic Lephalale private hospital was officially opened last Thursday at a black tie event hosted by MediClinic. Invited guests were wonderfully entertained by the Gaugteng opera group and councillor Astrid Basson spoke on behalf of the Mayor’s office.

Klein Linke vorder goed

News: 01 May 2014 By Valerie Cilliers
Linke Nel die twee-jarige dogtertjie van Lephalale wat tans in Australië behande-ling kry vir 'n seldsame vorm van Akute Limfoblastiese Leukemie (ALL) maak volgens dokters daar goeie vordering.

Liedjie vir Nathan vrygestel

News: 01 May 2014 By Valerie Cilliers
‘n Vlooimark om fondse in te samel vir Nathan Hogan (4) van Lephalale wat met neuroblastoma gediagnoseer is sal Saterdag by die Junction in Lephalale plaasvind.

Hanno doen dit weer

News: 01 May 2014 By Jasper Raats
Hanno van Rensburg van Authentic African Adventures in Baltimore is verlede naweek gekroon as Wildlife Ranching SA se wenner in die Groen Ekonomie-afdeling van die Wildboer van die Jaar toekennings vir 2013.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube