Searching for "" in "News"

 

Black-owned business in Lephalale gets a champion

News: 10 April 2014 By Valerie Cilliers
The Lephalale Enterprise Development Centre was launched last Tuesday at an event held at the Mogol club in Lephalale. The Centre is a joint initiative of the Anglo American Sebenza Fund, Mitsubishi Hitachi Power Systems Africa (MHPSA), Shanduka Black Umbrellas(SBU) and Exxaro Co

Die beste Hyundai tak in die land!

News: 10 April 2014 By Jasper Raats
Hyundai Mokopane is onlangs aangewys as die land se nommer een handelaar op dié maat-skappy se kliëntediens tevredenheid indeks vir kleiner handelstakke.

Nou gaan die ‘Kupcakes’ groot!

News: 10 April 2014 By Valerie Cilliers
As daar een mens is wat weet hoe die gemeenskap van Lephalale kan hande vat om iemand in nood te help, is dit Charmain Robbertse. Charmain is die voog van Mikayla Robbertse wat op vyf-jarige ouderdom in Desember 2011 deur ‘n Mosambiekse spoegkobra gepik is.

Stories uit die Bosveld - Oom Willy en die kurkproppe

News: 10 April 2014 By Alet van der Walt
Ek en Boeta loop op die werf en kurkproppe en sinkers soek toe Oom Willy se ou bakkie onder die kremetartboom stilhou. Ek wil hom nog vertel Daantjie het gebel om te sê die visse byt mooi by die Glen Alphine maar hy loer so in die sak vol visgoeters en skud sy kop.

Besigheidskamer se nuwe stuurman

News: 10 April 2014
Die oprigting en instandhouding van voldoende infrastruktuur - dit is waarop Piet de Bruyn van B & D Ouditeure sê hy gaan fokus nadat hy onlangs gekies is as die nuwe president van die Mokopane Besigheidskamer.

Piet Pot atlete terug van SA's af

News: 10 April 2014 By Jasper Raats
Hoërskool Piet Potgieter se atlete het hul goed van hul taak gekwyt toe hul die afgelope skoolvakansie aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioneskappe gaan deelneem het. Marnus Uys (middel) het ‘n vierde plek in die 100m behaal en Peter Tau was vyfde in die 800m. Soretha Kruger (regs) was negende in skyfwerp. Ander atlete wat gaan deelneem het was Merieck Griessel (links), Albert Khosana en Khutso Molekwa.

Potties CVO palm medaljes in

News: 04 April 2014 By NoordNuus reporter
Die CVO Potgietersrus skool se leerders wat baie bedrywig die afgelope week.

Plaasmoord: tiener is enigste verdagte

News: 04 April 2014 By Valerie Cilliers
Die 16-jarige verdagte in die Kiesling- moordsaak waarin Will (69) en Anje (66) Kiesling op hul plaas, Merebank, in die Swartwater-distrik vermoor is sal Maandag in die streekshof op Mokopane verskyn. Die seun, wat ‘n familielid van die egpaar is, is Maandag in Mosselbaai gearresteer en is volgens die polisie tans die enigste verdagte in die saak.

‘Think long-term’ - Cox tells local business

News: 04 April 2014 By Jasper Raats
Despite all the turbulence in the platinum industry, Mogalakwena mine is one of the few producers still in production and the mine will remain a driving force in the local economy for many years to come. This was the message from Mogalakwena Platinum Mine manager, Richard Cox, at last Thursday’s networking meeting arranged by the Mokopane Chamber of Business at Ismail’s Hardwarehouse.

Department se aandag op Beauty pad

News: 04 April 2014 By Valerie Cilliers
Boere wat daagliks gebruik maak van die D171 Beauty-pad net buite Lephalale sê die pad is bykans onbegaanbaar. ‘n Boer in die omgewing, Gawie van Zyl, het verlede Dinsdag verskeie verteenwoordigers van die provinsiale en plaaslike department van paaie op ‘n besigtigingstoer geneem om amptenare bewus te maak van die swak toestand van die pad. “Met tye wou hulle omdraai omdat die pad na hulle mening te sleg is om te ry,” vertel hy. “Ek het aangedring dat hulle die hele pad saam met my ry, sodat hulle self kan sien waarmee ons te doene het.” Die amptenare het volgens van Zyl gesê die department het nie grond en gruis om die gate te vul nie. “Ons het in 2011 toe die pad ook weggespoel het, grond gratis beskikbaar gestel. Ek het onderneem om weer met boere in die omgewing te onderhandel om grond beskikbaar te stel. Dan is daar geen meer verskonings vir die departement nie. Ons dring daarop aan dat die departement so gou as moontlik ons in die saak bystaan,” het van Zyl gesê.

MG maak geskiedenis in Mokopane

News: 04 April 2014 By Jasper Raats
Die MG handelsmerk is waarskynlik so eie aan sportmotors as wat die Moorddrift monument aan Mokopane is, en nou is hierdie legendariese motors met hul jare lange sport bloedlyne in Mokopane beskikbaar.

Lephalale MM under investigation

News: 04 April 2014 By Valerie Cilliers
Lephalale Municipal Manager (MM), Bob Naidoo, was placed on special leave on Monday following a special council meeting held last Thursday. The matter relates to a forensic investigation into alleged irregularities in respect of upgrades of sewer pump station 1 and 23.

Fetching your mail - a health risk?

News: 04 April 2014 By Valerie Cilliers
ONVERWACHT - The post box facility at the Onverwacht Post Office doubles as a bedroom, kitchen and toilet unit for the homeless and residents are fed up with the smell and sight of urine, vomit and rubbish. “It is a health risk,” a resident complained to Northern News last week. “I dread coming to this place to collect my mail and I don’t feel safe coming here after hours or on weekends.”

Nou het Mokopane ook ‘n Deli

News: 04 April 2014 By Jasper Raats
Pieter Vogel het geen bekendstelling in Mokopane nodig nie. Hy is hier gebore, het aan Hoërskool Piet Potgieter gematrikuleer en het sy tande in die kleinhandel gesny as kassier by George’s Café. Later het hy die Spar in Lephalale vir sy swaer, José Gouveia, bestuur.

Linke word twee

News: 04 April 2014 By Valerie Cilliers
Linke Nel, die dogtertjie van Lephalale wat tans behandeling in Australië ontvang vir 'n seldsame vorm van Akute Limfoblasties Leukemie, het hierdie week haar tweede verjaarsdag in die Westmead kinderhospitaal in Sidney gevier. Die organisasie Cupcakes for Kids with Cancer het Linke hierdie week verras met heerlike kolwyntjies. Hier is sy saam met boetie Marco en mamma René.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube