Searching for "" in "News"

 

Groenteprojek kry dalk ‘n hupstoot

News: 04 April 2014 By Jasper Raats
Die lappies grond wat die Mokopane Noodforum aan behoeftige gesinne afstaan om vir hulself groente te produseer kan een van die dae ‘n voorbeeld van nuwe bewerkingsmetodes wees vir almal wat groentetuine wil maak.

Young professionals meet with DA

News: 04 April 2014 By NoordNuus reporter
Limpopo premier candidate, Langa Bodlani, DA provincial leader, Jacques Smalle (MP) and DA Limpopo legislature caucus leader, Desiree van der Walt (MPL) visited Lephalale last Thursday to participate in a dialogue with Young Professionals about various topics affecting South Africa’s political landscape. The dialogue was the DA’s initiative to connect with young professionals who are committed to bring about change in South Africa especially in Limpopo. The event was hosted by local DA Councillor Stephen Manamela and the DA Lephalale team.

Windpompfees is om die draai!

News: 04 April 2014 By NoordNuus reporter
Dis nog net 30 dae oor voor die 2014 Windpompfees op Mookgophong begin en dit beloof om weereens 'n “fees der feeste” te wees. Die fees word jaarliks aangebied ten bate van van Euphorbia Christelike Skool. Die organiseerders het aan Noordelike Nuus gesê dat hierdie jaar se fees op gesom kan word in drie woorde: "Groot, Goedkoop en Gesin”.

‘Hands off Mr MEC!’ - Interdict prevents Mogalakwena administration plans

News: 28 March 2014 By Jasper Raats
The Mogalakwena municipal council needed him to address allegations of political interference and unauthorised spending by the mayor and some councillors. But when the MEC for co-operative government, human settlements and traditional affairs (Coghsta), Ishmael Kgetjepe came to Mokopane on Tuesday, it was to implement his plan to place the Mogalakwena municipality under administration.

DA praat mooi oor restitusie beleid

News: 28 March 2014 By Jasper Raats
Die DA se skaduminister van Landbou, Anette Steyn, die party se provinsiale leier, Jacques Smalle en die koukusleier in die provinsiale wetgewer, Desiree van der Walt het verlede Donderdagaand by Hoeka Toeka in Mokopane kom walgooi teen kieser ontevredenheid oor die party se aanvanklike steun vir die regering se plan om grondeise weer oop te stel.

Grootegeluk back on track

News: 28 March 2014 By NoordNuus reporter
Work at the Grootegeluk mine in Lephalale returned to normal this week after production was impacted by the higher than normal, heavy rains experienced earlier in March.

Raadslid laat groot leemte

News: 28 March 2014 By Valerie Cilliers
DA raadslid en wyksraadslid vir Onverwacht, Stef Snyders, is verlede Donderdagoggend in sy huis in Lephalale dood aange-tref. Hy is vermoedelik in sy slaap aan ‘n hartaanval dood.

4x4 dag samel geld in vir hokkie bokkies

News: 28 March 2014 By Valerie Cilliers
‘n Heerlike 4x4 dag is Saterdag by Balke Toe aangebied ten bate van Hoërskool Ellisras se eerste hokkiespan. Dié span toer die week in Kaapstad en ouers en onderwysers het koppe bymekaar gesit om die fondsinsameling te reël. Behalwe vir die groot pret vir viertrek voertuig eienaars is daar ook ‘n veiling gehou. Skenkings is gemaak deur LA Sport en Midas Lephalale. Sowat R10 000 is op die dag vir die hokkiespan ingesamel. Uit die dertien spanne wat deelgeneem het, het die span van Auto Zone Lephalale as wenners uit die stryd getree.

Nuwe Toyota Corolla - beproefde resep verbeter

News: 28 March 2014 By NoordNuus reporter
Toyota se gewilde Corolla het wêreldwye verkope van 40-miljoen eenhede oorskry sedert sy bekendstelling meer as 40 jaar gelede en geniet ook ‘n ongekende lojali-teit onder kopers. Dit is nie maklik om ‘n wenresep te verbeter nie, so dit was ‘n uitdaging om die model te verbeter sonder om te veel aan die wenresep te torring.

Fulfilling her destiny…

News: 28 March 2014 By NoordNuus reporter
Mokopane Destiny Academy is proud to congratulate its first university graduate, Ilze Janse van Rensburg. She is indeed setting a high standard as she graduated with honours from the University of Potchefstroom recently. She earned Golden Key membership in all four years of her attendance. She is currently employed as Grade 1 teacher at Bryandale Primary school. It just goes to show that Christian education does not cost - it pays!

Die wind van voor en voor die wind!

News: 28 March 2014 By Carina Stander
In hierdie dae van water en weerloosheid, dink ek aan Pa Sarel en Ma Truiki se sterk oorlewingsinstink. Verhale van wroegings en wonderwerke word sommerso aan hulle kombuistafel vertel. Onopgesmuk. Alledaags. Want soms gaan dit voor die wind, maar soms kry mens die wind van voor...

Kan water die Nyl red?

News: 20 March 2014 By Jasper Raats
As die huidige vloed in die Nyl wys dat daar ‘n onoorbrugbare fout is in die mynplanne van Sylvania Platinum om in die rivier se vloedvlakte te myn, sal die myn maatskappy noodgedwonge sy aansoek vir ‘n mynlisensie moet terugtrek. Só het die omgewings-konsultant wat aangestel is om die beplande Volspruitmyn se omgewingsimpakstudie te doen, Theo Fischer van E-Science Associates, Dinsdagaand aan Jasper Raats van Noordelike Nuus gesê.

Mens se beste vriend ook gered van vloedwaters

News: 20 March 2014 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Te danke aan ‘n hele lys helde is sowat 1 500 mense verlede week ontruim weens vloede in die Lephalale omgewing. Meer as 200 mense wat vasgekeer was is vir twee weke lank voorsien van kos en voorraad.

Millions needed to fix roads

News: 20 March 2014 By Valerie Cilliers
The Waterberg District municipality met on Wednesday to discuss the way forward for flood stricken Lephalale.

Só lyk nuwe jagseisoene en regulasies

News: 20 March 2014 By Jasper Raats
By verlede week se Gemeenskaps-polisiëring vergadering in Mokopane het ‘n verteenwoordiger van die departement van omgewingsake die nuwe jagseisoene en vrystellings soos Desember in die Staatskoerant gepubliseer aan lede van die gemeenskap voorgehou.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube