Kospakkies koop nuwe baadjie vir eetplek
News:
02 March 2014
By Jasper Raats
Toe Nicolene Venter en Lorinda Dekker aan die begin van verlede jaar vir Hoërskool Piet Potgieter se hoof, Jas Hansen, vra of hulle die Strelitzia Restaurant wat deur die skool bedryf word ‘n bietjie kan opknap het hy hulle planne dadelik goedgekeur, maar verduidelik dat daar nie geld in die skool se begroting daarvoor is nie.