Searching for "" in "News"

 

Kenner kom praat oor Satanisme

News: 14 February 2014
‘As jy dink [jou dorp] is uitgesluit as dit by Satanisme kom, maak jy ‘n groot fout.” So sê Dr Kobus Jonker voormalige hoof van die okkulte eenheid van die Suid-Afrikaanse polisie. Dr Jonker gaan op Woensdag, 26 Februarie ‘n praatjie in die Ellisras Hoërskool saal lewer oor die onderwerp.

More time for Nyl submissions

News: 14 February 2014
As the period for public comment on the proposed Volspruit mine in the Nyl floodplain south of Mokopane was supposed to draw to a close this week, Andersen Geological Consulting raised a new issue that could litterally blow the Environmental Impact Assessment (EIA) team’s clay layer theory of the water.

Oom Willy en die seekoei

News: 14 February 2014 By Alet van der Walt
Dit reën al vir 'n week sonder ophou toe Oom Willy daar by ons aankom. Sy trekker het vasgeval in die land en Pa moet asseblief kom help, beduie hy. Pa stap brom-brom stoor toe om die groot trekker te gaan haal. Onderlangs mor hy oor mense wat mos kan sien dis te nat vir 'n ploeëry. Ek en Boeta draf opgewonde saam want met al die reën is ons nou ook moeg van die huissittery.

Three cars won!

News: 14 February 2014
It was a day to celebrate for Lucas Mafakane from Lephalale, Beaty Makhubele from Polokwane and Petrus Malob from Hammanskraal who were each handed a key to a brand new Chevy Spark at Choppies Lephalale last Saturday.

Pret saam met Ratatouille

News: 14 February 2014
Daar is onlangs heerlik gebak en brou by die Ratatouille partytjiewinkel se maandelikse cup cake-kompetisie.

Tannie Poppie gaan nou uitspan

News: 14 February 2014
Vir die laaste 19 jaar het Elizabeth Benadie (Tannie Poppie) gehelp om Laerskool Krugerpark se boeke te laat klop, maar nou gaan sy aftree en al daai dinge doen waarvoor sy nooit tyd gehad het nie, vertel sy.

Nuut in die tuig

News: 14 February 2014
Zelda van Staden is aangestel om die tuie by Tannie Poppie Benadie oor te neem in Laerskool Krugerpark se finansiële kantoor.

Krugies kry nuwe juffrou

News: 14 February 2014
Renata Venter is dalk die nuwe Graad 2 juffrou by Laerskool Krugerpark, maar sy is geen vreemdeling in Mokopane nie. Sy is hier gebore en getoë en het al haar merk gemaak as sakevrou in die eiendomsmark en ook as huismoeder by haar losieshuis vir tieners.

International accreditation for MGC coaches

News: 14 February 2014
The Mokopane Gymnastics Club is proud to announce that coaches Richard and Marinda Marshall are now qualified and registered to coach internationally following the completion of their Acrobatics Academy training in December.

Laerskool Bosveld Primary se leiers lê hul beloftes af

News: 14 February 2014
Laerskool Bosveld Primary het Maandagaand hul jaarlikse funksie gehou waar elke leier ‘n kers aangesteek het met ‘n belofte om hul lig die jaar helder te laat skyn as `n leerlingraadslid van Laerskool Bosveld Primary. Die ouers het na afloop van die funksie heerlik saam gekuier in die pragtig versierde lapa en hegte bande is gesmee. Die skool sien uit na 'n blink jaar met puik leerlingraadslede.

Pippie se Gesiggie Fonds: Valke laat vaar ondersoek

News: 07 February 2014
Die nuus hierdie week dat die Valke hul ondersoek na bewerings van wanbestuur van die Pippie se Gesiggie Fonds laat vaar het, is met ope arms deur ondersteuners van die Kruger familie verwelkom.

Waterberg Agang members relieved

News: 07 February 2014
Agang SA members in the Waterberg District were up in arms last week when the news broke that their president, Mamphela Ramphele, would serve as the DA’s presidential candidate in the coming election.

Smallholder attacked in his bed

News: 07 February 2014
Mokopane Police are looking for a gang of three armed robbers who attacked and assaulted and robbed Kenneth Goelst at his smalholding in the Percy Five area on Tuesday night. The three overpowered Goelst while he was sleeping in his bed after they gained entry to his house by forcing open a sliding door and also the security gate in his hallway. They attacked him with a knife while yelling: “You white bastard, you killed our brothers in Rhodesia.” They ransacked the house looking for the safe’s keys, which he told them was with his wife who wasn’t there. They broke one small safe out of the wall and also gained entry to the large safe in his study. The robbers made off in Goelst’s with a Remington .22 pistol, 150 shotgun shells, a Mossberg Shotgun, a 100 7.65 rounds, a 7.65 pistol, 50 rounds for a .35, a Star pistol and some cash, leaving him tied up with shoe laces. Goelst, whose hand was injured during the initial attack, managed to free himself and contacted his neighbour who alerted the police. Anyone with information that may lead to the arrest of these men must please contact Mokopane station commander, Col. Lucas Mogwaneng at tel: 082 565 7436.

Tour highlights poor maintenance

News: 07 February 2014
With the Mogalakwena municipal manager, William Kekana, back in office, the tour of the town that has become an institution between the municipality and the local business chamber seems to be back on track.

Tien jaar vir Noodforum

News: 07 February 2014
Eulogia de Wet (foto regs onder), bestuurder van die Mokopane Noodforum, het Dinsdagaand skoon bewoë geraak toe sy tydens dié organisasie se 10de verjaardagviering by die Park Hotel gepraat het oor haar wedervaringe as maatskaplike werkster daar.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube