Searching for "" in "News"

 

Forum is soos sout

News: 07 February 2014
Die voorsitter van die Mokopane Noodforum se bestuurskomitee, Pieter Prozesky, het die Forum se werk vergelyk met die sout waarna Jesus in Sy Bergprediking verwys. Hy het daarop gewys dat soos sout smaak aan kos gee is die Forum die manier waarop die gemeenskap van Mokopane weer smaak aan die lewe gee vir dié mense wat vanweë omstandighede hul moed en soms, lus, vir die lewe verloor het. Sout is ook ‘n preserveermiddel, het hy gesê, en net soos sout moet die Noodforum die samelewing preserveer en beskerm teen verrotting en lyding. Laastens het hy gewys op die outydse gebruik van sout as ontsmettingsmiddel. “So moet ons ook die wonde van hulle wat sielkundig, emosioneel en soms fisies seergekry het in ons samelewing skoonmaak en genees,” het hy afgesluit.

Unrest breaks out in Ga-Seleka

News: 07 February 2014
A public order policing commander, Lt Col M Lekwathi was injured at Ga-S eleka on Monday when disgruntled former Medupi workers protested against the demobilisation of employees at the power station building site.

Keelvol vir die karwassers

News: 07 February 2014
LEPHALALE - Winkeleienaars in Dopperkiaatstraat in Onverwacht is raadop oor karwassers wat krane leegtap om karre onwettig in die parkeerterein langs Marula Square te was.

Rotary fills empty library shelves

News: 07 February 2014
The Potgietersrus Rotary Club last week opened a whole new world of knowledge and learning to the pupils of Mokopane Primary school, by presenting the school with a gift of close to 5000 books collected by fellow Rotarians in the USA.

Dinge om te doen

News: 07 February 2014 By Jasper Raats
Free genealogy seminar Connie Haskell from Family Search International will be at the Palm Park Hotel in Lephalale on Thursday evening, 13 February, from 17:00 for a free training session to anybody interested in trying to trace their ancestors. To book your place email her at connie@haskell-sa.co.za or phone 082 210 1956. Satanisme onder die kollig ‘n Praatjie oor tekens en gevare van Satanisme deur Dr Kobus Jonker (voormalig van SAPS Okkulte-afdeling) word op 26 Februarie om 18:30 in die skoolsaal van Ellisras Hoërskool aangebied. Orgideekwekers vergader Die Vlakte Orgideevereniging (VOV) vergader Saterdag 1 Maart om 14:00 by Sarie Lancaster in Mookgopong. Kontak gerus die sekretaresse, Delia Bogaards, by 081 477 7374 vir meer inligting en aanwysings. Belangstellendes vir uitstal ruimte / tafels tydens die lente skou van 3-5 April by die Bokkie week, in Mookgopong, kan gerus so gou moontlik navraag doen. Beperkte spasie is beskikbaar.

Schools join archery progamme

News: 07 February 2014
LEPHALALE - Two primary schools in Le-phalale were given the opportunity to join the National Archery in the Schools Programme (NASP-SA).    

Wage adjustment for farm workers

News: 07 February 2014
The department of labour announced this week that workers in the farming sector will get an upward wage adjustment effective from 1 March 2014. “In terms of sectoral determination for farm workers, the minimum wages will be adjusted upwards to an hourly rate of R12.41 (previously: R11,66); a weekly rate of R558.60 (from R525), and monthly minimum wages of R2 420.41 (R2 274.82),” the department said.  The statement explained that sectoral determination covers the protection of workers in vulnerable sectors or areas of work. The determination sets minimum working hours, minimum wages, number of leave days and termination rules. The determination is reviewed annually by the labour minister and the new determination will be effective for a year.

Voortrekkers is sterk op dreef

News: 07 February 2014
Kyk hulle nou kant toe of boontoe? Hierdie Voortrekkers van Mokopane is onlangs tydens die saalopening by Laerskool Krugerpark afgeneem. Hulle staan bekend as die Kameeldoring Voortrekkers en kom Maandae middae vanaf 17:00 tot 18:00 by Krugerpark se lapa bymekaar. Indien daar Graad R to Graad 2 bulletjie rugbyspelers is wat betrokke wil raak kan daar vir hulle ‘n bymekaarkomtyd van 16:30 tot 17:30 gereël word. Bel Corné van Heerden vir meer inligting: 082 690 7729.

Dropshot fishing for summer bass

News: 07 February 2014 By Christie Thomas
Bass can be notoriously difficult to catch during the ‘Dog-Days’ of summer. Most anglers understand that as soon as fishing becomes tough, it is time to pick up the finesse baits.

Ouers se stryd teen kanker

News: 31 January 2014
Na ses maande se intensiewe chemote-rapie is Linke Nel, 'n 20-maande-oue dogtertjie van Lephalale steeds nie in remissie nie. Tien maande gelede was sy 'n gelukkige baba wat pas begin loop het, maar vandag veg sy om haar lewe teen 'n seldsame vorm van Akute Limfoblastiese Leukemie (ALL).

DA proud of Manamela

News: 31 January 2014
Lephalale DA counsellor, Stephen Manamela, was included in the DA’s list for the Provincial Legislature Assembly, made public this week. Manamela features at number six on the list and will be afforded a place in the legislature, should enough votes ensure at least six seats for the DA in the next election.

Diatla shareholders vote Ledwaba out

News: 31 January 2014
LEPHALALE - In a strong worded letter to the media, Lephalale business man, Justice Ledwaba, accused former business partner, Wayne Derksen, of mismanaging Diatla shareholders’ money.

Community digs in against proposed mine

News: 31 January 2014 By Jasper Raats
One thing became very clear at the series of public participation and focus group meetings where Sylvania Platinum’s proposed Volspruit mine in the Nyl floodplain was discussed last week - the communities of Mokopane, Mahwelereng and Mookgophong do not want the mine.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube