Searching for "" in "News"

 

Is Medupi MES postponement a health risk?

News: 31 January 2014
At a public participation meeting on air quality held in Lephalale last Thursday, Dr Kristy Langerman - Eskom’s air quality specialist, was invited to explain why Eskom is applying for postponement from minimum emission standards (MES) for its Medupi power station that is being built near Lephalale.

Crocodile attacks during photo shoot

News: 31 January 2014 By LiN Nuus
A recent shock-attack by a crocodile in the Balule Private Nature Reserve ended with only minor injuries for the victim, thanks to the vigilance of those present and the excellent emergency services.

Crocodile attacks sleeping fishermen

News: 31 January 2014 By Christie Thomas
Two men were sleeping when a crocodile attacked their tent at Rust De Winter Dam last Friday night at about 11h30. Not realising what it was that had ‘bumped’ into them, they went outside to investigate.

Olifant val man aan

News: 31 January 2014 By LiN Nuus
’n O­li­fant­han­teer­der van Ad­ven­tures with E­le­phants bui­te Be­la-Be­la is glo op Son­dag, 26 Jan­u­a­rie, deur ’n o­li­fant­bul aan­ge­val.

FET in full swing

News: 31 January 2014
Lephalale police were involved in a back to school campaign at the FET College in Lephalale last week.

Plaas Valentynmark

News: 31 January 2014
Is jy op soek na ‘n Valentyn-geskenk vir daardie spesiale persoon in jou lewe? Moet nie die Plaas Valentynmark by die Lephalale Square op Saterdag, 8 Februarie, misloop nie. Daar is pragtige handgemaakte geskenke en kunswerke, asook groot pryse te wen. Die mark begin 09:00 en gaan tot laat oopbly.

Nou gaan dit oor waardes

News: 31 January 2014
Hoërskool Piet Potgieter se personeel, beheerliggaam en leerders het saam besluit om ‘n nuwe rigting in te slaan wanneer dit kom by handhawing van die skool se orde. “Ons gaan nou ‘n waarde-gedrewe skool wees en nie meer ‘n skool wat sy leerders met reëls aan bande probeer lê nie,” verduidelik Deirdre Koekemoer, wat een van die sleutel onderwysers agter dié nuwe inisiatief is.

As iemand jou raaksien...

News: 31 January 2014
In 1982 was ek 'n graad eentjie by Laerskool Ellisras in 'n skoolrok so groen soos murgpampoen. (Iemand het seker gereken op dié manier kry kinders darem elke dag 'n bietjie groente in.)

Bosveld vang stukkie ‘Carina’ vas

News: 31 January 2014
Carina Stander het nie baie bekendstel-ling nodig vir die mense van Lephalale nie. As ’n plaaskind wat hier skoolgegaan en grootgeword het, word haar suksesse as skrywer en digter dikwels met ’n glimlag bespreek.

Verstaan swart ekonomiese bemagtingskodes beter

News: 31 January 2014
Mokopane Besigheidskamer bied op 7 Februarie ‘n halfdag seminaar aan rondom die gewysigde swart ekonomiese bemagtingskodes (SEB) soos gepubliseer aan die einde van 2013.

Bielie van ‘n slang!

News: 27 January 2014
Dit was ‘n besige naweek vir slangkenner, Marius Koekemoer en die Reptile Rescue span wat die naweek moes bontstaan om slange in die Lephalale omgewing te vang.

Young bride (22) murdered

News: 27 January 2014
Solly Maile (20), the man suspected of murdering a young woman at her home in Bezuidenhout Street in Mokopane last Friday, appeared in the Mokopane ma-gistrate’s court on Monday.

Boere vertrou nie Sylvania nie

News: 27 January 2014
‘n Verdere voorligting deur Sylvania aan geaffekteerde grondeienaars op 21 Januarie by Kanniedood Gastehuis was minder stormagtig as die een van November 2013, maar daar bestaan steeds groot wantroue teenoor die voorgestelde myn.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube