Searching for "" in "News"

 

Nguni Grill besteel

News: 27 January 2014
LEPHALALE – Dit was die reuk van rook en ‘n ligte lagie stof op die toonbank wat Etienne Victor, eienaar van Nguni Grill laat besef het iets skort toe hy Maandag-oggend die restaurant oopsluit. Sy vermoede is bevestig toe hy die kantoor deur oopmaak en die oopgesnyde kluis en die gat in die dak sien.

Noodoperasie red Mikayla se hand

News: 27 January 2014 By Valerie Cilliers
“Mamma, my vinger is reguit!” dit was Mikayla Robbertse (7) se eerste woorde na ‘n noodoperasie Dinsdagmiddag om te keer dat sy die gebruik van haar hand verloor.

Laaste kans om te registreer

News: 27 January 2014
Die naweek van 8 en 9 Februarie is die heel laaste kans om te registreer vir die nasionale verkiesing wat hierdie jaar sal plaasvind.

EHS lewer top 3 in streek!

News: 27 January 2014
Ellisras Hoërskool (EHS) is verlede Vrydag by die Limpopo onderwysdepartement se Waterberg Distrik prysuitdeling in Bela Bela vir die tweede agtereenvolgende jaar as die beste van die ou Model C skole in die streek aangewys.

VLU Ellisras dames opgewonde oor wat 2014 inhou

News: 27 January 2014
Die VLU Ellisras dames het verlede Donderdag, met hulle eerste byme-kaarkoms vir die jaar, heerlik saam gekuier. Ria Strydom het by dié geleentheid hul touwys gemaak oor verskillende gebruike vir gekoopte brooddeeg. Sy het heerlike resepte met die dames gedeel en daar is selfs ‘n mandjie uit brooddeeg gemaak. Die dames is opgewonde oor die jaar wat voorlê en nooi graag almal wat betrokke wil raak by die tak om op 13 Februarie hulle volgende vergadering by te woon. Vir inligting skakel gerus vir Ria Strydom by 084 520 0120.

Brandmerk vee – maan NVVF

News: 27 January 2014
Sowat R500-miljoen se vee is tydens 2013 in Suid-Afrika gesteel. Hierdie skokkende statistiek is onlangs deur die Nasionale veediefstal voorkoming forum (NVVF) bekend gemaak.

Kenner kom praat oor nuwe SEB kodes

News: 27 January 2014
Mokopane Besigheidskamer bied op 7 Februarie 2014 ‘n halfdag seminaar aan rondom die gewysigde swart ekonomiese bemagtingskodes (SEB) soos gepubliseer aan die einde van 2013.

VLU dames hou miniskou

News: 27 January 2014
VLU Potgietersrus se dames het onlangs hul eerste vergadering vir die jaar gehou. Tydens hierdie vergadering is ook ‘n miniskou gehou waar lede al hul wen items van die vorige jaar kon uitstal.

Meeting your ancestors

News: 27 January 2014
I enjoyed reading the article “Om in die verlede te grawe” Northern News 10 Jan 2014.

Pryse te wen by die Boere rumoer

News: 27 January 2014
Vermaak, pret en plesier vir die hele gesin is al sinoniem met die jaarlikse Boere rumoer wat deur die Nederduitsch Hervormde Kerk Ebenhaeser in Lephalale aangebied word.

Vol jaar vir Bosveld Jagters

News: 27 January 2014
Die Bosveld Jagters en Wild Bewa-ringsvereniging het ‘n besige program vir 2014 Saterdag afgeskop met hulle eerste rondomtalie skiet op die RC Brits skietbaan buite Mokopane.

KANSA praatjie oor moesies

News: 27 January 2014
KANSA Waterberg besoek Mokopane op Woensdag, 5 Februarie, om ‘n besondere diens aan die inwoners te bewys.

Valentyn geskenkies

News: 27 January 2014
Is jy opsoek na ‘n Valentyn-geskenk vir daardie spesiale persoon in jou lewe? Moet nie die Plaas Valentyn Mark by die Lephalale Square op Saterdag, 8 Februarie, misloop nie. Daar is pragtige handgemaakte geskenke en kunswerke, asook groot pryse te wen. Die mark begin 09:00 en gaan tot laat oopbly.

Kom kyk groentjiekonsert!

News: 27 January 2014
Ellisras word hartlik uitgenooi na die Graad 8 Groentjieskonsert getiteld "'n Dag in die lewe van 'n Assie". Woensdag 29 Januarie 2014 om 14:30 is alle Seniors genooi en Donderdag 30 Januarie 2014  om 18:30 is die res van die dorp baie welkom. Kaartjies is R10 en by die deure te koop.

Ken jou grasse

News: 27 January 2014
Na die afgelope goeie reën in die bosveld lyk die grasse besonder goed en glimlag die diere sommer weer. Het jy al ooit gewonder wat die name en waarde van die verskillende grasse is? Wel, dan is daar net die geleentheid vir jou.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube