Searching for "" in "News"

 

EHS onderwyser sterf op bootreis

News: 17 January 2014
Ellisras Hoërskool (EHS) begin die jaar sonder 'n geliefde en geëerde onderwyseres: Marlindi Yssel. Gedurende 'n bootreis in die Mosambiekse waters is sy Sondag 15 Desember 2013 skielik en sonder waarskuwing op die ouderdom van 53 aan 'n hartaanval oorlede.

Stehan vir tot ‘n jaar buite aksie

News: 17 January 2014 By Valerie Cilliers
Dit gaan ‘n jaar van rus en herstel wees vir Stehan de Kock van Lephalale wat einde Oktober verlede jaar in ‘n motorfietsongeluk ernstige brein trauma opgedoen het.

Bekende evangeliste in Mokopane

News: 17 January 2014
‘n Bekende sakeman van Mokopane, Rian van Heerden, het twee van die land se top evangeliste, Johnny Louw en Jacques Malan, genooi om ‘n weeklange konferensie en bediening in Mokopane te kom lei.

Vertex opens its doors in Lephalale

News: 17 January 2014
If you are looking for parts for you home appliance or need someone to repair a fridge, stove or washing machine in Lephalale then visit Vertex in Onverwacht.

Welgedaan matrieks!

News: 10 January 2014
Limpopo se matriek slaagsyfer het verlede jaar met bykans 5% verbeter en staan op 71.8% het die minister van onderwys, Angie Motshekga, Maandagaand aangekondig. Hoewel daar landwyd baie vrae gevra is oor die integriteit van dié groot verbetering in resultate is skole in die Waterberg omgewing opgewonde oor hul leerders se puik prestasies.

‘n Plan met slaggate?

News: 10 January 2014
Met die baie reën wat onlangs in die Bosveld-omgewing geval het en die groot hoeveelheid swaarvoertuie wat die vrag van ‘n vervalle spoorwegstelsel moet dra, word slaggate op plaaslike paaie al hoe groter en kan die paaie department amper nie voorbly om gate te vul nie. Lourika du Plessis, wat hierdie week vanaf Lephalale na Pretoria gery het, waarsku dat die nuwe Vaalwater pad maar eerder vermy moet word. Hier sit sy in een van die slaggate op dié berugte pad. Rosie Morrisson van Mpumalanga het oornag bekendheid verwerf op Facebook vir die foto waar sy in haar baaikostuum ‘bad’ in ‘n slaggat tussen Machadadorp en Mashishing. Die Mpumalanga paaie departement het nou onderneem om dié pad na jare se verwaarlosing reg te maak. ‘n Mens kan maar net hoop Lourika se foto het dieselfde uitwerking in Limpopo.

Matriekuitslae lok kritiek uit alle oorde

News: 10 January 2014
Ten spyte van die pre­si­dent en de­par­te­ment van on­der­wys se op­ti­mis­me oor die mat­riek­uit­slae, voel baie po­li­tie­ke leiers egter dat die 2013-mat­riek­uit­slae mis­lei­dend is. Ken­ners het vroeër gesê dat enige ver­be­ter­ing van meer as 2% in die ma­triek­uit­slae be­vraag­te­ken moet word. Helen Zil­le, DA-leier, het in ’n ver­kla­ring ge­sê sy gaan aan die minis­ter van ba­sie­se on­der­wys, Angie Mot­shek­ga, skryf om te vra vir ’n vol­skaal­se oudit van die 2013-uit­slae. Desiree van der Walt, DA-kou­kus­leier in Lim­po­po, sê die DA is be­kom­merd oor die kwa­li­teit onder­wys wat die slaag­sy­fer aan­dui. “Om met 30% te slaag be­rei nie die mat­rieks voor om in ’n mo­der­ne eko­no­mie te kom­pe­teer nie,” het Van der Walt gesê. Volgens Alana Bailey, uit­voe­ren­de ad­junk­hoof van Afri­Fo­rum, is hulle ge­skok oor die uit­slae. “Ons is skep­ties aan­ge­sien on­af­hank­like toetse wys syfer- en taal­ge­let­terd­heid daal en dat die stel­sel minder indiens- en op­lei­ba­re stu­den­te op­le­wer. Dit is skok­kend as in ag ge­neem word dat minder as 38% van die leer­ders wat 12 jaar ge­le­de hul skool­loop­baan be­gin het, tot mat­riek ge­vor­der het.” Die Suid-Afrikaan­se On­der­wys­unie (SAOU) het ge­sê dit is bit­ter moei­lik om te aan­vaar dat daar so ’n ver­be­ter­ing kan wees ge­ge­we die uiters swak jaar­lik­se na­sio­na­le as­ses­se­rings (ANA’s). Volgens die de­par­te­ment se sy­fers het net 41,5% van die kan­di­da­te bo 40% vir re­ken­ing­kun­de ge­kry, 47,8% bo 40% vir le­wens­we­ten­skap­pe, 40,5% bo 40% vir wis­kun­de en 42,7% bo 40% vir fi­sie­se we­ten­skap­pe. Ten spyte van al die kri­tiek is Mot­shek­ga steeds “ver­heug” oor die uit­slae en oor die feit dat “ge­hal­te-aan­dui­ders” deel van die op­waart­se ten­dens is. Sy het ge­sê dat daar ook meer kan­di­da­te (30,6%) is wat toe­la­ting tot graad­stu­die ver­werf het as in 2012 (26,6%). — Lin Nuus/Die Pos

Veediewe vas

News: 10 January 2014
‘n Veediefstal-sindikaat het verlede week hulle rieme styfgeloop toe die Lephalale veediefstal-eenheid twee verdagtes op heterdaad betrap het.

Two arrested for copper theft

News: 10 January 2014
Two suspects were arrested early Tuesday morning after they were found in possession of stolen copper wire and solar panels to the value of R250 000 at the Ma Mojela Park informal housing settlement. According to Warrant Officer Frans Mokoena the two men are suspected of digging up and stealing copper wire from an Eskom transformer situated close to the Witkop Road. The suspects were to appear in court this week and remained in custody. The team responsible for the arrests is Constables Mathebula, Madira, Tibanyane, Motlogeloa, Leswalo and Modiba.

Nyl Action Group calls on community to participate

News: 10 January 2014 By Jasper Raats
This was how Wayne Knight, one of the landowners affected by the planned platinum mine just south of Mokopane concluded in his written comments following the last meeting between the proposed mine’s environmental consultant and the community.

Romanse vir Bosveld liefling

News: 10 January 2014
Lephalale se eie Zita Pretorius en Burgerd Botha van Romanz het die jaar op ‘n feestelike noot afgeskop toe hulle op Nuwejaarsdag in Pretoria getroud is. Zita, wat op hulle familieplaas in die Lephalale-omgewing groot geword het, is die voormalige sang maat van die Liefling-sanger Rudi Claase. Zita en Burgerd het mekaar ontmoet toe hulle saam sangonderrig ontvang het. Hulle het verlede jaar op 'n plaas in die pragtige Waterberge verloof geraak. Die twee talentvolle sangers het einde November vir die eerste keer saam opgetree toe hulle ‘n duet by die Beeld-Kinderfonds se Kerskonsert gesing het. Burgerd is ook nie ‘n vreemdeling in die Bosveld nie, hy het by verlede jaar se Bosveldfees as lid van Romanz opgetree.

LDF and business chamber strengthen ties

News: 10 January 2014 By Valerie Cilliers
Despite their previous differences, the Lephalale chamber of commerce and the Lephalale development forum (LDF) held a meeting this week to see how the two entities can combine forces to ensure that businesses in Lephalale have ample opportunity to grow in 2014. The move has fuelled rumours that there might be a split between the Chamber and the Lephalale Business Forum (LBF) under Justice Ledwaba. Chamber chairperson, Wayne Derksen announced in December that he is severing all business ties with Ledwaba. Ledwaba and Derksen have in the past been very critical of the LDF. Derksen, who did not want to comment on the possible split, told Northern News that chamber members can look forward to several opportunities this year to network with economic role-players at several functions and a golf day organised by the Chamber. For more information contact the Lephalale chamber of commerce at secretary@lephalalechamber.co.za. - Valerie Cilliers (valerie@noordnuus.co.za)

Another chance to register

News: 10 January 2014
The Independent Electoral Commission has announced that it will hold a final registration drive on 8 and 9 February.

KANSA initiatief oor velkanker kan lewens red

News: 10 January 2014
KANSA Waterberg besoek Mokopane op Woensdag, 5 Februarie, om ‘n besondere diens aan die inwoners te bewys. Velkanker is die mees algemene kanker in Suid-Afrika met ongeveer 20 000 nuwe gevalle en 700 sterftes wat jaarliks aangemeld word.

Mokopane Mayor and MM battle it out

News: 10 January 2014
Mogalakwena mayor, Tlhalefi Mashemaite, was reportedly stripped of his powers as mayor shortly before Christmas last year. This followed a week of unrest and chaos at the municipality after the mayor appointed a private security firm to keep municipal manager, William Kekana, off the premises.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube