Searching for "" in "News"

 

Hope for rape victims in Lephalale

News: 06 December 2013
The 16 Days of Activism for No Violence against Women and Children is already in full swing and in Lephalale and Mokopane police officers are campaigning for a safer community for women and children. There is perhaps no one more involved in the struggle against abuse of the fairer sex than social worker, Adolphinah Mokgonami from the Victim empowerment Centre in Lephalale.

Nog ‘n kans om te registreer

News: 06 December 2013
As jy nie op 9 en 10 November kans gekry het om te registreer vir volgende jaar se verkiesing nie, is daar nog ‘n geleentheid om dit wel te doen.

Councillor dies

News: 06 December 2013
A minute of silence was held at the Lephalale municipality last Thursday with the news of the death Councillor TC Majadibodu, affectionately known to the community of Lephalale as councillor Chillyboy. Majadibodu passed away last Wednesday evening after a long sick bed.

Doctors and nurses take to the streets

News: 06 December 2013 By Jasper Raats
Having celebrated World Aids Day on the 1st of December and being in the period of 16 days of no Violence Against Women and Children, Voortrekker hospital’s CEO, Dr Phophi Ramathuba, arranged a parade for medical personnel through the streets of Mokopane on Tuesday.

Lephalale 4 times bigger by 2030

News: 06 December 2013 By Valerie Cilliers
It is estimated that Lephalale will grow between four and five times its current size by 2030, if all foreseen developments take place within the projected time frames. This has necessitated the drafting of a CBD development plan to coordinate future developments.

Limpopo takes a hard line

News: 06 December 2013
Limpopo MEC for Roads and Transport, Lehlogonolo Masoga, has adopted a ‘no-nonsense’ approach towards this festive season’s road safety activities.

Oproep vir staatsondersteunde landbouversekering

News: 06 December 2013
“Daar moet totaal nuut gekyk word na rampbestuur in Suid-Afrika omdat dit wil voorkom of die bestaande maniere van optrede nie meer aan die vereistes van die tyd voldoen nie.” So sê Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA.

Bossies se Vicky-Lee vaar goed by internasionale kompetisie

News: 06 December 2013
Na maande se voorbereiding is die Toddler en Tween of the World Pageant Saterdag in Klerksdorp aangebied. Deelnemers is beoordeel op die loopplank en moes koelkop bly tydens ‘n onderhoud met ses beoordelaars. Met die kroningsgala later die aand is Vicky – Lee Armstrong, 'n leerder van Laerskool Bosveld Primary aangewys as Miss Amity 2013. Sy behaal ook ‘n algehele vierde plek in die kompetisie.

Hulk maak harte bly

News: 06 December 2013
Jandré Smith, wat verlede week verjaar het, en ‘n paar van sy maats het ‘n kans gekry om self te voel hoe dit voel om in Die Hulk, soos dié voertuig onder die kinders van Lephalale bekend staan, te ry. Die viertrek voertuig wat aan Ivan Smith in Lephalale behoort, word waar hy ry bewonder deur die jong span. “Daar gaan Hulk!” hoor ‘n mens gereeld in die dorp.

Dit woel by die ouetehuis

News: 06 December 2013
Die Piet Potgieter Monument Ouetehuis het verlede week sy inwoners bederf met ‘n heerlike Kersete. Hier is die tehuisbestuurder, Mariaan van Tonder saam met Tannie Anaat Botha wat onlangs 101 jaar oud geword het. Die tehuis se Kersliggies is ook tydens hierdie funksie aangeskakel. Die liggies is ‘n poging van die tehuis om die feesseisoen vir sy inwoners spesiaal te maak. Daar word eerskomende Woensdag om 16:00 ‘n laatmiddag Kersfees koffie by die tehuis aangebied. Daar sal stalletjies met snuisterye, geskenke, pannekoek en hamburgers wees en mense kan ook foto’s kom neem saam met Kersvader en sy slee. Vir navrae skakel 015 491 6314. Foto: Adele Essakow

Kom jaag soos Giniel de Villiers

News: 06 December 2013
Met die Dakar-wedren net om die draai, is al wat motorsport entoesias is deesdae lus om die klippe te laat spat op ‘n grondpad. Wel, Mokopane se jonger aspirant-renjaers kan nou hul vernuf op Aloe Grill se nuwe trapkar baan kom toets. Dit kos R10 vir 3 rondtes en daar is twee motors - een vir groter kinders/pa’s en een vir die kleiner jaag duiweltjies.

Mej SA Schools hou Kerspartytjie

News: 06 December 2013
Cherisé Mans wat onlangs aangewys is mej. SA Schools 2013 het besluit om as deel van haar gemeenskapsprojek ‘n Kerspartytjie vir minderbevoorregte kinders aan te bied. Elke kind is bederf met ‘n lekkergoedpakkie en geskenke wat sy met die hulp van donasies aangekoop het. Dit is egter nie die einde van Cherisé se projekte deur die loop van haar kroningsjaar nie en sy beoog om teen Februarie volgende jaar met die volgende projek te begin.

Hoog bo Lephalale

News: 06 December 2013
Vele kinderharte is die naweek bly gemaak toe Indigo helicopters pret ritte vir die gemeenskap by die Lephalale Mall aangebied het. Jonk en oud het nader gestaan om Lephalale vanuit die lug te aanskou. Vir sommige het die senuwees geknaag, maar ten minste een of twee wou ernstig weet of die helikopter “flips” kan doen? Wie weet, dalk word die dapper seuns nog eendag self vlieëniers! Foto: Valerie Cilliers
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube