Searching for "" in "Sport"

 

Ons lesers se vangste

Sport: 11 January 2013 By Jasper Raats
Baie van Noordelike Nuus se lesers het die afgelope Desember vakansie gaan lyne natmaak en vir ons foto’s van hul vangste gestuur. Hier is party van die trotse hengelaars.

Universal baits

Sport: 14 December 2012 By Christie Thomas
It’s holiday time again, and time to sort out the tackle for whichever fishing destination you may be heading out to...

Bass fishing from the shore

Sport: 29 November 2012 By Christie Thomas
Christie Thomas is an international bass-fishing professional. She has fished the United States’ Ladies Pro Bass Circuit so successfully that she was signed up by the same team as the worlds’ No 1 Bass angler, Kevin van Dam.

Reën skrik renjaers nie af nie

Sport: 29 November 2012 By NoordNuus reporter
Verlede Saterdag het Mokopane se renjaers die reën trotseer om vir die laaste keer hierdie jaar te gaan jaag op Polokwane se ovaalbaan. Die nat baan het vir moeilike bestuur gesorg, maar die jaers van Mokopane het hulle nie laat afskrik nie. In die standaard klass het Joseph Bothma weggestap met n’ derde plek vir die aand. In die 1660cc modified klas het Frederick Cooper ‘n eerste plek gekry en Fred Cooper tweede vir die aand. Polokwane Oval Club hou hulle jaareind funksie op 8 Desember en dan sal die klas en klubkampioene aangewys word, die volgende wedren op Polokwane vind vroeg in volgende jaar plaas. (Deur André Coetzer)

Football Club needs sponsorships

Sport: 23 November 2012 By Helena Raats
Jamaica Football Club in Mokopane was launched in May 210 in an effort to make a difference in the lives of many young people, to keep them away from crime, drugs and all other bad activities. The club also hopes to see some of its players ending up in the higher leagues while the club teams compete in lower leagues like the Mogalakwena or Castle League. The club’s management, however called on the community to help with sponsorships of balls, clothing or funds. Contact the team manager SJ Mkhari at 076 640 5291 for more information.

Johnty vir Limpopo!

Sport: 23 November 2012 By Jasper Raats
Johnty Darvall van Laerskool Byzonderheid in Roedtan gaan 6-7 Desember aan die Interprovinsale Laerskole Gholftoernooi in Klerksdorp deelneem as deel van die Limpopo skole golf span. Johnty is lid van Kameeldoring gholfklub en gaan aanstaande jaar na Hoërskool Piet Potgieter.

Limpopo dames kán ‘pool’ speel

Sport: 22 November 2012 By Jasper Raats
Lianda Steele van Trevors’ Pool Club het die naweek aan die nasionale Blackball pot-spel (pool) kampioenskappe in Witrivier gaan deelneem. Sy het in die Dames-afdeling 33ste uit 70 dames geëindig. Sy was ook deel van die Limpopo dames span wat in die vyfde plek geëindig het.

2012 Squash champions

Sport: 22 November 2012 By Valerie Cilliers
Mogol Squash club held its annual squash championships last week. There were a lot of new faces, big excitement and some surprises in the results.

Karateka’s sluit jaar af

Sport: 16 November 2012
Mogol Shukokai het verlede Donderdagaand hulle jaarafsluitingsfunksie en prysuitdeling by die Mogolklub aangebied. Toekennings het gegaan aan: Liza Janse van Vuuren wat aangewys is as beste dogter in die ontwikklingsfase. Liza het ook ‘n silwer medalje by die Limpopo kampioenskappe gekry. Beste seun in die ontwikkelingsfase het gegaan aan Luan Mahoney wat ook ‘n silwer behaal het by die Limpopo kampioenskappe. Steven Verwey is aangewys as die beste Junior Karatika, hy het by die Limpopo kampioenskappe twee goue medaljes verower. Saam met die hulle is Sensei Tienie en Sensei Anneline Janse van Vuuren.

Charities win at Bushveld Classic

Sport: 16 November 2012 By NoordNuus reporter
While the team from Sandvik took top honours at the 17th Bushveld Classic golf tournament on Saturday, the 12 charities that were each given a portion of the day's income were the real winners!

As 'n dam jou bederf!

Sport: 10 November 2012 By Jasper Raats
Elke jaar stuur die uitgetrede Majoor de Vos vir my ‘n spul foto’s van hom en sy ander oud-weermagpelle se vangste in Bloemhof Dam, en elke jaar hoop ek om die volgende keer saamgenooi te word.

Krugerpark se waterkonings

Sport: 09 November 2012 By NoordNuus reporter
Links: Morné van der Bank (links) het as senior Victor Ludorum uit die stryd getree tydens die Top Tien skolegala in Polokwane Saterdag. Saam met hom is Dandré Botha – hulle is gekroon as die Top Tien Seuns Kapteine.

'n Hoop medaljes vir Bosveld

Sport: 09 November 2012
Laeskool Bosveld Primary het Saterdag aan die Top 10 Skole Gala in Polokwane deelgeneem waar die volgende leerders goed gevaar het: Andrea Van Rooyen - goud vir vlinder en rugslag, dogters 0/14; Dario Geyser - silwer vir rugslag, seuns 0/13; Arno Barnard - brons vir vilnder, seuns 0/12; Johan Roets - goud vir borsslag en silwer vir rugslag, seuns 0/14; Anthony van Heese - brons vir aflos seuns 0/12; Erik Oosthuisen - brons vir aflos , seuns 0/12; Clayton Crafford - brons vir vryslag, seuns 0/8; Luander Prinsloo brons vir aflos, seuns 0/12; GJ Roets - silwer vir vlinderslag, seuns 0/10; Sene Geldenhuys - goud vir vryslag en borsslag, dogters 0/14.

Stoei sluit af op hoogtepunt

Sport: 09 November 2012 By NoordNuus reporter
LEPHALALE - Die Mogol stoeiklub het Saterdag ‘n suksesvolle stoeijaar afgesluit met ‘n prysuitdeling by die Mogol Klub.

Krugerpark Trompoppies

Sport: 09 November 2012 By Jasper Raats
Laerskool Krugerpark se trompoppies het vroër vanjaar aan die SA Kampioenskappe in Orkney gaan aan die Premier afdeling gaan deelneem en die volgende plekke behaal:
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube