Searching for "" in "Sport"

 

Muurbalkampioene spook dit uit

Sport: 24 November 2011 By Jasper Raats
Mogol Muurbalklub het Dinsdagaand ‘n week van kookwatermuurbal afgesluit met die finale rondtes van die jaarlikse klubkampioenskappe. Lofty Fourie en Lizette Spammer het weer koning gekraai as Mogol se mans en vrouekampioene.

Beste swemmers in die Bosveld!

Sport: 24 November 2011
Ellisras Hoërskool en Hoërskool Piet Potgieter se swemuitblinkers het op 19 November in Polokwane aan die Limpopo swemkampioen-skappe gaan deelneem. Van Lephalale het Charl Louw het ‘n eerste plek vir seuns o/13 behaal, Jacques Louw was eerste in die mans ope, Marné Wolstenholm was tweede vir dogters o/17 en Nadia Louw het ‘n derde plek behaal in die dogters o/17 afdeling. Uit Mokopane het Anel de Vos tweede gekom in die dogters o/15, Gideon van der Walt ook tweede en Johan van der Walt derde in die seuns o/19 gala.

Danseresse skitter by kampioenskappe

Sport: 24 November 2011 By Jasper Raats
MOKOPANE - Twee Studente van Z’s Dance Studio het nou onlangs aan die SA D.A.N.C.E International kampioenskappe se finale rondte deelgeneem en het baie goed gevaar. Hulle het albei vir hulle danse ‘n ‘Hoë’ silwer Medalje ontvang. Charné Visser het Hip hop/Funk gedans en Monique Smit het Disco gedans.

Fishing with Christie Story of a Fat Girl

Sport: 18 November 2011 By Christie Thomas
Let me tell you a secret....bass weigh their heaviest during summer! No, you say, most big fish come out in spring. True, because that is the time when there is a large concentration of big fish situated in accessible shallower water, which is easier to fish. But, many anglers mistakenly believe the big fish are much heavier because they are filled with eggs. Yes, to a degree the roe does add a bit of extra weight to the fish, but the biggest contributing weight factor is fat.

Bosveld Oval kry besoekers van orals

Sport: 10 November 2011
MOKOPANE - Saterdag se motorwedrenne by die Bosveld Oval is ondersteun deur heelwat renjaers van ander dorpe en stede, baie van hulle vanaf Pretoria.

Summer ledge fishing

Sport: 02 November 2011 By Christie Thomas
Mokolo dam is a dam which favours ledge fishermen because the majority of the shoreline drops down in a series of ledges, from shallow to deep. What is a ledge, you may ask. A ledge can be defined as an underwater ridge, rock shelf, reef, or line of rocks in a body of water. Bass anglers typically define a ledge as a sharp contour change of 45 degrees or greater.

Bossie tennis

Sport: 28 October 2011
In ‘n rondomtalie tennis toernooi wat Dinsdag middag in bloedige hitte by Laerskool Bosveld Primary gespeel is het die skool se tennis sterre gewys wat in hulle steek. Julia Jacobs (regs) het haar wedstryd teen Sené Geldenhuys met twee stelle gewen.

Bossies wys hul staal

Sport: 28 October 2011
Laerskool Bosveld Leerder, Schalk Erasmus (links) is gekies vir die Standerd Bank provinsiale A-span vir laerskole krieket. Sy spanmaat Hengert de Villiers is gekies vir die Koraalstreekspan. Albei spelers sal gedurende die Desember vakansie saam met hulle onderskeie spanne toer.

Is ons dan in Dullstroom?

Sport: 28 October 2011 By Jasper Raats
Besoekers aan Machauka Lodge sal vergewe word as hul Saterdag gedink het dié spogherberg en eetplek is in ‘n forelplaas omskep

Toekennings vir Rugbymanne

Sport: 20 October 2011
Hier is die rugbyspelers van Hoërskool Piet Potgieter wat verlede week toekennings en verdienstesertifikate ontvang het vir rugby. Noordelike Nuus sal volgende week verslag lewer op die ander sporttoekennings, kultuur en ook die Lourier toekennings.

Langasems in die water

Sport: 20 October 2011
Die afgelope naweek was dit weer tyd vir die langasems om hul staal te wys tydens die Nylmyl oopwater swemmaraton in die Nylrivier buite Mokopane.

Hokkiespelers terug uit Nederland

Sport: 20 October 2011
Terwyl ‘n onlangse skolerugby toer na Europa ouers en spelers tot die uiterstes beproef het, was die Mogol hokkietoer na Nederland ‘n reuse sukses.

Renjaers wys hul staal

Sport: 14 October 2011 By Jasper Raats
MOKOPANE - Die hitsmotorjaers van Mokopane het Saterdag teen die manne van Gauteng gewys wat in hulle steek toe hulle op die Bosveld Oval kragte gemeet het.

Boeregholfdag was 'n reuse sukses

Sport: 14 October 2011 By Jasper Raats
Die Potgietersrus DLU se gholfdag by Mokopane se Kameeldoring buiteklub was een van die bes georganiseerde en lekkerste gholfdae hierdie jaar – so het spelers verlede week na afloop van die dag gesels.

By die kospotte van die ‘sportskafee’

Sport: 11 October 2011
LEPHALALE - Vrydagoggend 30 September, net voor die Werêldbeker Rugby tussen die Springbokke en Samoa, het Theuns Jonker en Roche Crafford (beter bekend as Wors) besluit Potjiekos loop mos hand-aan-hand met rugby. Sonder om twee keer te dink waar hulle die potte gaan voorberei is besluit nêrens anders as hul gunsteling kuierplek – Le Café Des Sport! Met ‘n gasbraaier, twee boepenspotte, somige bestanddele geborg deur Le Café en die kuierplek se bestuurder, Charold Gerber, wat rys gekook het, het die manne heerlike gemende bees en skaap asook ‘n kerrie-hoender potjie aanmekaar geslaan.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube