<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Rassies veg vir plekke in Limpopo-span

 
Sport : 22 Feb 2013 148 Viewed By NoordNuus reporter 0

EHS se atlete het pragtige presteer. Johanè Pistorius d/o15 het baie maklik gekwalifiseer in haar drie items wat drie eerste plekke werd is: Gewigstoot (12.35m), diskus (37.90m) en spiesgooi (35.29m).
Christiaan Kruger s/o17 het ook baie gemaklik gekwalifiseer met sy drie eerste plekke in 110m hekkies (14.69s), 400m (52.06s) en 400m hekkies (55.59s). Hy kom ook tweede in die 200m.
Anke Erasmus d/o15 kwalifiseer in spiesgooi (31.72m) (2de plek)
Hannah Leahy d/o14 kom in vir die 800m (2m32.44s) eerste plek en 1500m (5m14.59s) 3de plek.
Larissa Nel d/o14 kwalifiseer vi 90m hekkies (15.06s) eerste en 300m hekkies (51.87s) eerste .
Marnè Wolstenholme d/o19 kom in vir 400m (64.07s) eerste plek en Cliffie Els s/o15 spiesgooi (43.60m) 2de plek.
Andreas v Zyl kom in vir spiesgooi met sy allemintage (44.93m) eerste plek
Corman Vos kwalifiseer vir 400m (52.88s) en 200m (23.40s) - twee vierde plekke.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube