<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Swemmers presteer by kampioenskappe

 
Dié swemmers van die Mokopane Swemklub het gedurende die vakansie aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Swem Kampioenskappe in Sasolburg (vlak 2) deelgeneem en puik presteer.
Sport : 18 Apr 2013 141 Viewed By NoordNuus reporter 0
 

 

 
 

Hierdie swemmers het in Hillcrest, Pretoria, aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Swemkampioenskappe (vlak1) deelgeneem. Agter van links is Nicolene Smit en Raymond Kockott. In die middel is Franco Botha en Percy Hawken en voor is Bernice la Boff en Lené Kruger.
Hugo Steyn (10) en Jeanri Collins (10) het vir Limpopo skole geswem in die 50m borsslag. Jeanri het ook aan die 50m vryslag deelgeneem.
Morné van der Bank (14) het in Durban deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Swem Kampioenskappe (vlak 3). Hy het deurgedring na die finale rondte in die 200m borsslag.
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube