<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Heerlike somerfees in Lephalale

 
Sport : 01 Nov 2013 301 Viewed 0

Die koms van die somer is behoorlik gevier toe die Boskroeg en C&M Events onlangs die Somerfees 2013 by die Boskroeg net buit Lephalale aangebied het.
Met heerlike ‘water sports’ vir jonk en oud en ‘n viertrekvoertuig hindernisbaan, was die dag ‘n groot sukses.
By die 4x4 kompetisie was die wenner Hennie Loock, tweede plek het gegaan aan Edgar Hockley en derde plek aan Christiaan Horn. Piet Maherry het met die troosprys weggestap.
Die organiseerders beoog om die fees ‘n jaarlikse instelling te maak.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube