<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Krugie swemmers kraai koning

 
Carel Smit en Bernice Laboff is aangewys as Victor en Victrix Ludorum by Saterdag se Top Tien swembyeenkoms in Polokwane.
Sport : 08 Nov 2013 77 Viewed 0
 

 

 
 

Laerskool Krugerpark se seuns het Saterdag met die louere weggestap by die top tien skole swemkampioenskappe in Polokwane.
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube