<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Opwindende atletiek by EHS

 
Larissa Nel (2 en 7), Nelia Grobler (4,5) Johané Pistorius (1) Anke Erasmus (6), Charlotte Eckard (10), Zalika Strydom (3), Ouma Mphulo (8), en Renate Tshelane (9).
Sport : 27 Jan 2014 237 Viewed 0

Ellisras Hoërskool-atlete se atletiek het dit die moeite werd gemaak om die moordende son verlede Vrydag te trotseer. Die 322 atlete het tot vroegaand die gaste aan die gis gehad oor wie die Ludorum bekers gaan wen.
Die Senior Victor Ludorum is Christiaan Kruger (s/o19) wat op die top tien ASA totale die eerste, tweede, derde en sewende plekke inpalm. Loutjie Steenkamp deel die Junior Victor Ludorum met Steyn v Staden wat die 200m hekkies rekord verbeter het in 'n tyd van 49.50. Larissa Nel word aangewys as die Junior Victrix Ludorum. Charlotte Eckhard word aangewys as die Senior Victrix Ludorum. - Deur Fransa de Beer

 

 

 
 

Seuns wat die top tien ASA posisies ingepalm het: van links Steyn van Staden (Steyn is in Graad 8 ontgroeningsdag!), Loutjie Steenekamp(5), Herman Swanepoel (10), Archibald Dinale (6), Christiaan Kryger (1,2,3 en 7) en Corman Vos (4,8,9).
Ludorum Wenners: Steyn van Staden Jnr , Larissa Nel Jnr, Loutjie Steenekamp Jnr, Christiaan Kruger Snr, Charlotte Eckard Snr.
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube