<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Gholf skop op hoë noot af

 
Bennett van der Gryp en Freddie van Wyk het derde gekom tydens Saterdag se gholfdag.
Sport : 27 Jan 2014 60 Viewed 0
 

 

 
 

Die wenpaar vir die dag was Robert Abrahamse (middel) ‘n voormalige hoofseun van Piet Potgieter en Christo Potgieter (afwesig). Saam met hom is die organiseerders van die toernooi: De Wet Kruger en Clayton Smith van die krieketklub.
Jonty en sy pa, Alf Darvall, het die tweede prys gewen tydens Saterdag se gholfdag. Saam met hulle is Klubbestuurder, Wynand Welgemoed, De Wet Kruger en Clayton Smith.
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube