<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Krugies gee hul alles

 
Die o/9 Netbalspan het in die tweede plek geëindig. Hier is hulle saam met hul afrigter, Tania du Plessis.
Sport : 25 Apr 2014 238 Viewed By Jasper Raats 0
 

 

 
 

Die o/10 span was vierde. Hier is hulle saam met hul afrigters, Anri de Sousa, Yolandé de Beer en Annetjie de Kock.
Krugerpark se o/12 Netbalspan was vierde in die toernooi. Hulle afrigters is Retha Groenewald en Retha du Toit. Die o/11 en o/13 spanne was beide sesde.
Die o/9 rugbyspan was tweede. Hul afrigter, Wikus Janse van Nieuwenhuizen, is baie trots op hul prestasie.
Die o/10-span van Krugerpark het vierde uit die agt skole geëindig.
Krugerpark se o/11’s het ook ‘n tweedeplek behaal. Hier is hulle saam met hul afrigter, Casio de Sousa.
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube