<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Lephalale danser presteer in Europa

 
Sport : 15 May 2014 126 Viewed By Valerie Cilliers 0

Rachelle Pretorius, ‘n leerder by Hardekool Akademie in Lephalale was een van net 30 Suid-Afrikaners wat onlangs deelgeneem het aan 2014 European Championships in Barcelona, Spanje.
Dansers van Rusland, Griekeland, Suid-Afrika, Singapoer, Swede, Brasilië, België, Engeland, Israel, Italië, Australië en Suid-Afrika het aan dié strawwe kompetisie deelgeneem. Rachelle was deel van die Suid-Afrika -span wat ‘n goue medalje verwerf het. Die span het ook die trofee vir bo- gemiddelde werk ontvang. Die finale punte word binne die volgende maand verwag. Hardekool Akademie is trots op hierdie talentvolle danser.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube