<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Krugies vir Limpopo

 
Sulé Venter van Laerskool Krugerpark het verlede naweek aan die Limpopo Ope stoeikampioenskappe in Pretoria gaan deelneem en ‘n goue medalje verwerf. Haar afrigter Franco Rossouw is sommer baie trots op haar.
Sport : 29 May 2014 131 Viewed By Jasper Raats 0
 

 

 
 

Hierdie o/13 Krugies is gekies om Limpopo by die Wintersport bokkieweek te gaan verteenwoordig. Hulle is van links: Henko Venter - buite senter, Dian Herman - Stut, Kaylen Deysel - aanvallende vleul, Linita Cilliers - hulpdoel en Adriaan Jordaan - flank.
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube