<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Ruiters en perde presteer in Polokwane

 
Hierdie ruiters van Jita Stables in Mokopane het die naweek aan ‘n skou van New Dawn in Polokwane deelgeneem. Hulle is van links: Elzaan Labuschagne, tweede en derde plek, Nolene Law (afrigter), Melissa Kempen, derde plek, en Johancé Oosthuizen, twee skoon rondtes. Dit was Johancé se eerste skou. Die ryskool is nou drie maande oud en alreeds is daar baie talent onder die ruiters. Jita Stables is langs CVO skool geleë en hulle leuse is: Almal is welko
Sport : 20 Jun 2014 148 Viewed 0
 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube