<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

HPP swemmers gaan Limpopo verteenwoordig

 

Carel Smit.
 

Sport : 20 Nov 2014 81 Viewed By NoordNuus reporter 0

 Hoërskool Piet Potgieter het vir Raymond Kockott, Heinrich Strydom, Carel Smit en Morné van der Bank hartlik gelukgewens na hulle gekies is vir die Limpopo swemspan wat die provinsie gaan verteenwoordig by die eersdaagse SA Kampioen-skappe in Pretoria. Dié swemmers is van Tuks Mokopane Swemklub onder leiding van Awie Hattingh. Hier is:  Raymond Kockott, Heinrich Strydom, Morné van der Bank en Carel Smit.

 

 

 
 

Morne van der Bank.

Raymond Kockott.

Heinrich Strydom.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube