<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
Skapie is ‘n bok vir sports

Laerskool Bosveld Primary het onlangs ‘n ‘skaap loop’ as fondsinsamelingsprojek vir die skool se boogskiet aangebied. Dit was ‘n dag vol pret aktiwiteite soos bokdrolletjie spoeg, teikenskiet, waterwurms, gesigverf, ‘n potjiekoskompetisie en nog meer. Groot pryse soos rooibok- en vlakvark jagte kon gewen word. Linda Erasmus was die gelukkige persoon op wie se kaartjie “geplons” is en sy het toe die skaap gewen.

Sport : 20 Nov 2014 88 Viewed 0

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
Facebook Twitter Youtube