<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Langasems wen fietswedren

 

MOKOPANE - Neef en niggie, Ina en Johan le Roux van Mokopane het die afgelope naweek se bosveldson aangedurf en is as algehele wenners van die drie-dae-lange Sondela bergfietswedren gekroon.

Sport : 11 Dec 2014 144 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Neef en niggie, Ina en Johan le Roux van Mokopane het die afgelope naweek se bosveldson aangedurf en is as algehele wenners van die drie-dae-lange Sondela bergfietswedren gekroon.
Die 120km wedren het op Vrydag 5 Desember by die Sondela Wildreservaat in Bela-Bela afgeskop. Saterdag se afstand was drie keer so vêr soos Vrydag se 20km en Sondag se laaste 40km het fietsryers se uithouvermoë op die proef gestel. Die Le Roux’s het al drie fases van die wedstryd kafgedraf en het ’n spog trofeë verwerf.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube