<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

HPP spring goed weg!

 

Albert Kgosana.

Sport : 22 Jan 2015 261 Viewed By Martie Le Grange 0

Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se atlete het mekaar behoorlik opgekeil tydens die skool se Interhuis atletiekbyeenkoms Dinsdag. Marnus Uys, Soretha Kruger, CG Kruger en Anje de Wet was  die top uitblinkers.
Die spanne wat in hulle verskillende kleure aan die atletiekbyeenkoms deelgeneem het, was baie ywerig om die wenbeker op te eis. Die wit span het hulle opvolgers (die oranje span) met 123 punte geklop en seëvier met ’n totaal van 745 punte.
Die top-tien atlete is soos volg: Marnus Uys (senior Victor Ludorum), Mirieck Griessel, Luzaan Taljaard, Soretha Kruger (senior Victrix Ludorum), Ashley Coleman, Tshego Nkwe, Anje de Wet (junior Victrix Ludorum), David Mofomme, Johnty Darvall en Cynthia Lebelo. CG Kruger is die junior Victor Ludorum.

 

 

 
 

Soretha Kruger.

Marnus Uys.

Luzaan Taljaart.

Lindie Leso.

Anja de Wet.

Anel de Vos.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube