<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Sportman volg in pa se voetspore

 
Sport : 20 Feb 2015 86 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Janco Abrahamse ‘n Graad 3 leerling van Laerskool Krugerpark volg mooi in pa, Robert Abrahamse, se voetspore. Dié agt jarige knapie het homself oortref met ’n spoggerige tweede plek tydens sy deelname aan die onlangse Limpopo Junior Muurbal Kampioenskappe in die o/13 en o/14 gemengde afdeling.
Janco word deur sy pa Robert, ’n baie bekwame plaaslike muurbalspeler, afgerig en gaan Limpopo verder verteenwoordig in die nasionale kampioenskappe wat in April in Bloemfontein plaasvind.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube