<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Stoeiers gee ook om vir diere

 
Dewald Beukes ontvang sy trofee as die stoei persoonlikheid van die maand.
Sport : 06 Mar 2015 73 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Die Potties Stoeiklub in Mokopane gee om vir diere en daag sportklubs en ondernemings in die dorp uit om hulle maandelikse R100 borg vir een jaar aan die Percy Fyfe Dierebeskermingsvereniging (DBV) te verbeter of ewenaar.
Die klub het Dinsdag ook begin met ‘n lojaliteitsprogram. Stoeiers by die klub word voortaan maandeliks vereer vir harde werk en lojaliteit. Januarie tot Februarie se stoeiers is Dinsdagaand vereer (sien foto’s).

 

 

 
 

Laerskool stoeier van die maand, Zander Benedict. Marcelle Maritz van die DBV wens hom geluk. Agter, stoeiafrigter Danie Venter Venter en klubbestuurder en sekretaris, Ronel Venter.

Ralie Somo ontvang ook  ‘n trofee as meester stoeier van die maand.

Ralie Somo en Monique Venter het afsonderlik ’n derde en tweede plek by verlede naweek se SA graderings toernooi in Noord-Gauteng verower.

Hoërskool stoeier van die maand, Nolene Jonker. Marcelle Maritz  wens haar geluk. Agter, stoeiafrigter Danie Venter Venter en klub bestuurder en sekretaris, Ronel Venter

Marie Oosthuizen het ’n eerste plek behaal in die toernoo

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube