-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
Laerskool Krugerpark se rugby- en netbal dag verlede Saterdag het gesorg vir opwinding. Spelers het hulle beste voetjie voorgesit terwyl ondersteuners die hittegolf langs die baan en veld getrotseer het. Die Krugies se o/13 A- netbal span spog met hul netbal drag wat deur KFC geborg is. Hulle afrigters, Retha Groenewalt en Retha du Toit vergesel hulle. Die o/13 B – netbal span met hulle afrigters, Retha Groenewalt en Retha du Toit pronk in hulle netbal drag wat geborg is deur BB Auto.
0 Comments