-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
LEPHALALE - Clarise Kritzinger, Christiaan Young en Nathalie Perrier in Graad 8 het die onlangse junior debat loshande gewen. Die onderwerp was die vraag of Suid-Afrika die Olimpiese Spele suksesvol sal kan huisves.
0 Comments