<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Rassies ry perd

 
Sport : 27 Mar 2015 103 Viewed By Fransa de Beer 0

LEPHALALE - Drie Rassie perderuiters het uitstekend gevaar in die SANESA Perdry kwalifiserende skou 19-20 Maart in Vivo.
SW en Carli Liversage en Marnique Gadda behaal 8 eerste plekke, 5 tweede, 5 derde en 2 vierde plekke. In die skole afdeling is Hoërskool Ellisras eerste en algeheel tweede.  
Die Rassies is trots op hulle ruiters! Hulle was: Carli Liversage op Dartanion, SW Liversage op Amri, Carli Liversage op Uncle Nick, SW Liversage op Colonial Wind enCarli en Marnique Gadda op Cassy.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube