<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Alle oë op jong gholfers

 

Cameron Nesmith (links) en Johnty Darvall wat eersdaags aan die Nomands Suid-Afrikaanse Gholf kampioenskappe vir seuns o/19 op Polokwane gaan deelneem.

Sport : 10 Apr 2015 108 Viewed 0

MOKOPANE - Johnty Darvall (15) en Cameron Nesmith (18) van Mokopane is twee kranige gholfspelers wat gereeld uitblink op die gholfbaan en opslae maak in die media.
Beide spelers neem vanaf 6 tot 11 April deel aan die eersdaagse Nomads Suid-Afrikaanse Gholf kampioenskappe vir seuns o/19. Die kampioenskappe word in Polokwane gehou.
Darvall is ’n leerder van Hoërskool Piet Potgieter wat ook vir sy skool gholf speel. Nesmith het verlede jaar gematrikuleer by MASE en fokus voortaan op sy gholfloopbaan.

 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube