<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Egipte wink vir Monique

 

MOKOPANE - Monique Venter, ’n leerder van Hoërskool Piet Potgieter, is ’n stoeier van formaat van Potties Stoeiklub wat baie opgewonde is oor haar eersdaagse besoek aan Egipte.

Sport : 21 Apr 2015 161 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Monique Venter, ’n leerder van Hoërskool Piet Potgieter, is ’n stoeier van formaat van Potties Stoeiklub wat baie opgewonde is oor haar eersdaagse besoek aan Egipte. Venter is onlangs gekies om die Afrika Kadette Protea span vir juniors (15 tot 17 jaar) tydens die Afrika Kampioenskappe in Egipte te verteenwoordig. Dié kranige stoeier het op 10 April ’n eerste plek verower tydens haar deelname aan die Suid-Afrikaanse Presidente Kampioenskappe vir stoeiers 11 tot 20 jaar. 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube