<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Kinderruiters presteer pragtig

 
Sport : 21 May 2015 88 Viewed By Press Release 0

MOKOPANE - Leone de Kok van die CVO Skool Potgietersrus het die afgelope naweek op Wolmaranstad gaan perdry.
Sy het 'n 80km in 3.20 uur afgelê  en haar spoed was 24.4 km per uur wat 'n Springboktyd weer was.
Sy het n eerste plek behaal onder die kinderruiters en haar perd Nasarine is aangewys as die besvoorbereide perd van die kinderruiters
Dit was n groot rit daar was altesaam 180 perde waarvan 110 vir kompeteerend gery het.
Tans le Leone tweede op die Uithouritrang lys van ERSA (in die land) van die kinderuiters.
Sy  gaan in die Julie vakansie deelneem aan die Nasionale Kampioenskappe in Fauresmith.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube