<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Bossies o/9 en tweedes klim punteleer

 
Sport : 01 Jun 2015 18 Viewed By Press Release 0

LEPHALALE - Laerskool Bosveld Primary het Laerskool Krugerpark onlangs gepak om ‘n belangrike ligawedstryd gespeel. 
Hierdie wedstryd het vir die Bossies die verskil gemaak tussen ‘n tweede plek en ‘n derde plek op die punteleer. 
Die o/9’s het met 27-5 geseëvier en die tweedes het met ‘n drie in die doodsnikke van die wedstryd hul oorwinning van 21-19 beklink. 
Die o/10-spannetjie het met 5-24 verloor, die o/11’s met 0-17 en die derde span met 0-29. Die eerste span was baie ongelukkig en het net-net vasgeval met 12-15.
Die twee spanne sal in Junie aan die 
Limpopo halfeindstryd gaan deelneem.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube