<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Ruiters presteer by Polokwane skou

 
Sport : 18 Jun 2015 311 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Perderuiters van Shelanti Ruiterklub in Mokopane het by ’n onlangse opleidingskou op New Dawn in Polokwane uitstekend presteer.
Mckayla Viljoen op Power House 4 Jesus het ‘n roset verower vir ‘Poles on the ground’ en ‘n eerste plek vir 40cm ‘Jump for Joy’.  Dit was Mckayla se eerste skou.
Danielle Alberts op Amila het aan haar eerste skou deelgeneem waar hulle ‘n skoon rondte gehad het in die 50cm.
Leone van Coller op die rug van Surprise het ook ‘n skoon rondte gehad in die 50cm.
Maryna Oosthuizen op Keanu Beach het op 90cm ‘n vierde plek verwerf.  Hulle word afgerig deur Stephanie Alberts.
Elzaan Labuschagne op Khan de la Bryere het in die 80cm en 90 cm skoon rondtes gehad.

 

 

 
 

Mckayla Viljoen op Power House 4 Jesus met die afrigter, Gareth Sumption.

Elzaan Labuschagne op Khan de la Bryere.

Maryna Oosthuizen op Keanu Beach.

Leone van Coller op die rug van Surprise het ook 'n skoon rondte gehad in die 50cm.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube