<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Oud-skoliеre еis gesogte trofee op

 

Die 1984-skoolspan wat bestaan het uit Tony Hawken, Boeta Smit, Jan de Beer en Johnny Venter het van jaar weggestap met die Jas Hansen Wisseltrofeë.

Sport : 18 Jun 2015 215 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se jaarlikse Langnag Gholfdag verlede Vrydag was soos altyd ’n onvergeetlike byeenkoms op die skool sowel as gholfspelers se kalender.
Die gholfdag is by die Kameeldoring Buiteklub in Mokopane gehou.  
Die skoolspan van 1984 wat bestaan uit Tony Hawken, Boeta Smit, Jan de Beer en Johnny Venter het vanjaar met die Jas Hansen trofee weggestap.
Phillipie de Beer, Henk Neethling, Robbie Coetzee en Jimmy Neethling was die
wenners van die gholfdag.

 

 

 
 

HPP sе jaarliksе Langnag Gholfdag wеnnеrs, Phillipie de Beer, Henk Neethling, Robbie Coetzee  en Jimmy Neethling. By hulle is HPP se Jas Hansen.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube