<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Karate fundis

 
Sport : 16 Jul 2015 100 Viewed By Adele Essakow 0

Verlede Saterdag het Karatekas van regoor Limpopo, en selfs van Zimbabwe aan die KSI Limpopo Kampioenskappe deelgeneem.  Dit was ‘n dag vol opwinding vir elkeen, selfs vir die ouers wat hulle Karatekas ondersteun en aangemoedig het.
Voor is Fralize van der Hoven wat in albei Kata en Kumite goud verower het. Kyla Erasmus het almal grooter as sy gewys dat sy nie bang is nie, sy het vir Kata brons gewen en Kumite ‘n welverdiende silwer gewen.  Deville Erasmus het ook hard deelgeneem.  Middel is Jaun van Staden wat vir Kumite, silwer gewen het. Kian du Plessis het ook vir Kumite Brons gewen, Alex Schutte het vir Kata Brons gewen en vir Kumite Brons, Ryan Nel het ook vir Kata brons gewen.
- Adele Essakow

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube