<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

EHS se slimkoppe

 

Die top 10 leerders het elkeen ‘n balkie en sjokolade ontvang van die akademiese komiteelede. Eerste in Graad 8 is Joey Vorster met ʼn alamintige 93.1%, eerste in gr 9 Corli Liversage met 87.4, Graad 10 Cherantè Snyman met 92.7%, Graad 11 Barbara Emslie 89.6% en Graad 12 Alize Hoepfner met  ʼn pragtige 90% in matriek.  Hier is Agter: Sarel Haasbroek (Voorsitter), AJ v de Walt, Estefan Pieterse van die akademiese komitee. Voor: Joey Vorster, Corli Liversage, CHernatè Snyman, Barbara Emslie en Alize Hoepfner (ook lid van die akademiese komitee).

Sport : 11 Aug 2015 252 Viewed By Fransa de Beer 0

LEPHALALE - Maandag is Hoërskool Ellisras se top 10 leerders aangekondig. Die top 10 leerders het elkeen ‘n balkie en sjokolade ontvang van die akademiese komiteelede. Eerste in Graad 8 is Joey Vorster met ʼn alamintige 93.1%, eerste in gr 9 Corli Liversage met 87.4, Graad 10 Cherantè Snyman met 92.7%, Graad 11 Barbara Emslie 89.6% en Graad 12 Alize Hoepfner met  ʼn pragtige 90% in matriek.  Hier is Agter: Sarel Haasbroek (Voorsitter), AJ v de Walt, Estefan Pieterse van die akademiese komitee. Voor: Joey Vorster, Corli Liversage, CHernatè Snyman, Barbara Emslie en Alize Hoepfner (ook lid van die akademiese komitee).

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube