<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Jong stoeier skitter

 

Xander Benedetti (9) is ’n kranige stoeier van die Ion Baciu Stoei Akademie in Polokwane en ook ’n Laerskool Krugerpark leerder. Dié kêreltjie het die afgelope naweek ’n goue medalje en sy Limpopo kleure gekry tydens sy deelname aan die Limpopo Streek Stoei Kampioenskappe. Xander word deur Jan Roets afgerig.

Sport : 17 Sep 2015 128 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Xander Benedetti (9) is ’n kranige stoeier van die Ion Baciu Stoei Akademie in Polokwane en ook ’n Laerskool Krugerpark leerder. Dié kêreltjie het die afgelope naweek ’n goue medalje en sy Limpopo kleure gekry tydens sy deelname aan die Limpopo Streek Stoei Kampioenskappe. Xander word deur Jan Roets afgerig. Dié stoeier gaan eersdaags in die Kaap aan die SA Streek Kampioenskappe deelneem. 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube