<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Nico wen 'n boot!

 
Sport : 23 Sep 2015 385 Viewed By Amanda Basson 0

LEPHALALE – Nico Theron van Mokopane glimlag breed nadat sy 2,575kg Swartbaars verlede Saterdag vir hom die R200 000 Explorer boot gewen het tydens die Hervormde Kerk Ebenhaeser se hengelkompetisie by Mokolo dam. Wat is sy geheim? “Ek het seker gemaak dat ek ‘n lyn in die water het,” lag Nico wat al jare lank swartbaars vang. Op die foto is Nico Theron, Ds Leslie Kern en Carel Roos.
Chris de Jager was tweede (foto onder) en het ’n Jackel N-Force boot gewen, terwyl R. Erasmus het ‘n Jurgens sleepwa gewen vir derde plek.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube