<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Brons vir Ammaarah!

 
Sport : 23 Oct 2015 209 Viewed By NoordNuus reporter 0

PARYS - Hoërskool Ellisras het Saterdag deelgeneem aan die SA Nasionale Skole Boogskiet kompetisie.  Ammaarah Pandie het derde gekom in die Graad 10 dogters afdeling en het ‘n brons medalje gewen. Dirk Nel, FA Kemp, Steven Verwy, Safdar Williams, Whanita Pretorius en Thys Bekker het ook deelgeneem.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube