<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Tiende Brille en Pille saamtrek

 
Sport : 12 Nov 2015 180 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE – Die tiende Brille & Pille liefdadigheid saamtrek by die Piet Potgieter Monument Tehuis in Mokopane was Saterdag ‘n reuse sukses.
Motorfietsryers van regoor die land het die dorp se bejaardes ondersteun en terselfdertyd gesorg vir groot vermaak. Alle geld wat ingesamel is tydens die saamtrek gaan aan die tehuis en word aangewend vir die versorging van die dorp se bejaardes. Die tehuis se bestuurder, Marianna van Tonder het haar dank uitgespreek teenoor elke persoon wat dié saamtrek ondersteun het. Foto’s hierby is by die saamtrek geneem.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube