<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
Limpopo skole swemspan aangekondig

Sport : 17 Dec 2015 384 Viewed By Press Release 0

MOKOPANE – Verskeie swemmers van die dorp is verkies tot die Limpopo Skole Swemspan wat hierdie week aan die Suid-Afrikaanse Skole kampioenskappe deelgeneem het in Hillcrest, Pretoria. Die swemmers sluit in Carel Smit, Mornè van der Bank, Heinrich Strydom, Franco Botha, Raymond Kockott, Ruben Glover. Afwesig op die eerste foto, maar ook verkies is, Bernice Laboff, Adri Vorster en Dawie Muller. Foto: Helena Kockott

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
Facebook Twitter Youtube